Page 1 of 1
bosvark jag
Posted: Mon Jul 09, 2018 10:24 pm
by ljoubert
Naand se al die jagters.ek probeer bosvarke roep ma nog nie sukses gehad .wie het dit al probeer.wie het vark roepe wat ek kan probeer
Re: bosvark jag
Posted: Tue Jul 10, 2018 6:29 am
by .243
Nie geweet mens kan bosvarke roep nie, sal ook graag wil hoor hoe doen mens dit....
Re: bosvark jag
Posted: Tue Jul 10, 2018 7:04 am
by FHM
Re: bosvark jag
Posted: Tue Jul 10, 2018 4:44 pm
by naas222
jy mors my data

Re: bosvark jag
Posted: Sun Jul 15, 2018 7:54 pm
by Dweetster
Daar is nie klanke wat jy kan gebruik spesifiek vir varke nie. Ek het al 8varke geskiet op 6keer wat varke in gekom het op n klank vir jakkals.
Dit hang af van die tyd in n vark se siklus (n Sog met kleintjies) Die meeste was op n klein jakkals testres waarop ek nog net sog geskiet het.
N klein varkie in destres werk nie.. Hulle hardloop weg.
Ek het op n haas klank n beer geskiet.
Op 2 geleendhede het meer as een vark kom kyk anders was dit net enkel varke.
Ek het gevind dat hulle baie neskurig is en kom ook maar vir n iets wat vleis het.
Re: bosvark jag
Posted: Sat Jul 28, 2018 9:17 pm
by ljoubert
Baje intressante inligting.dankie Dweetster
Re: bosvark jag
Posted: Mon Jul 30, 2018 7:35 am
by Riempies (Revo)
Baie min manne wat die kennis het op bosvark skiet/jag soos Dweetster.
By gesĂȘ, hy het Job se geduld en ek glo dit gee die deurslag.