Page 1 of 1

Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?

Posted: Thu Jul 05, 2018 8:09 pm
by LoopSoosStroop
Wonder ek nou. Was belangstelling anderkant die waters nie goed genoeg nie? Hier was hulle defnitief gewild en het goed verkoop.

Enige iets waarvoor ek moet uitkyk as ek 'n gebruikte ene wil koop?

Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?

Posted: Thu Jul 05, 2018 8:11 pm
by Fanta300
Wonder ook oor daai een

Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?

Posted: Thu Jul 05, 2018 8:36 pm
by JJV
Myne skiet ‘n koek hou met 300gr Game Kings, recoil is nogals kwaai! Maar hy skiet 3 skote wat mekaar sny op 100meter. JJV

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?

Posted: Thu Jul 05, 2018 8:40 pm
by Apie
LoopSoosStroop wrote:Wonder ek nou. Was belangstelling anderkant die waters nie goed genoeg nie? Hier was hulle defnitief gewild en het goed verkoop.

Enige iets waarvoor ek moet uitkyk as ek 'n gebruikte ene wil koop?
Recoil

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?

Posted: Thu Jul 05, 2018 9:10 pm
by LoopSoosStroop
Apie wrote: Recoil
Meer as ander .375 gewere? Ek sou dink die reguit Hogue met die sagte skopkussing sal terugskop baaaaie beter hanteer as bv. daai kruppel kolf waarmee 'n CZ uitkom. Of het hulle te min gewig gehad?

Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?

Posted: Thu Jul 05, 2018 9:14 pm
by Faas
JJV wrote:Myne skiet ‘n koek hou met 300gr Game Kings, recoil is nogals kwaai! Maar hy skiet 3 skote wat mekaar sny op 100meter. JJV

Sent from my iPhone using Tapatalk
Het jy n Hogue kolf op?
Ek sukkel met my 300WM, en wonder of dit agv die sagte kolf is???

Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?

Posted: Thu Jul 05, 2018 10:08 pm
by JJV
Faas wrote:
JJV wrote:Myne skiet ‘n koek hou met 300gr Game Kings, recoil is nogals kwaai! Maar hy skiet 3 skote wat mekaar sny op 100meter. JJV

Sent from my iPhone using Tapatalk
Het jy n Hogue kolf op?
Ek sukkel met my 300WM, en wonder of dit agv die sagte kolf is???
Ek skiet die gewone houtkolf, hulle kraak blykbaar maar ek het nog niks opgemerk nie. JJV

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?

Posted: Thu Jul 05, 2018 10:12 pm
by JJV
Faas wrote:
JJV wrote:Myne skiet ‘n koek hou met 300gr Game Kings, recoil is nogals kwaai! Maar hy skiet 3 skote wat mekaar sny op 100meter. JJV

Sent from my iPhone using Tapatalk
Het jy n Hogue kolf op?
Ek sukkel met my 300WM, en wonder of dit agv die sagte kolf is???
Ek weet vd mense gooi daai kolf epoksie in om die flex minder te maak. JJV

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?

Posted: Thu Jul 05, 2018 10:26 pm
by Apie
LoopSoosStroop wrote:
Apie wrote: Recoil
Meer as ander .375 gewere? Ek sou dink die reguit Hogue met die sagte skopkussing sal terugskop baaaaie beter hanteer as bv. daai kruppel kolf waarmee 'n CZ uitkom. Of het hulle te min gewig gehad?
Net oor sy gewig(of liewer gebrek daaraan)

Niks fout met die roere nie, trap net so effe meer terug as wat verwag word.
Daai dunloop 338WM Howa het self n lekker terugtrap

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?

Posted: Fri Jul 06, 2018 6:40 am
by jdpretorius
Apie wrote:
LoopSoosStroop wrote:
Apie wrote: Recoil
Meer as ander .375 gewere? Ek sou dink die reguit Hogue met die sagte skopkussing sal terugskop baaaaie beter hanteer as bv. daai kruppel kolf waarmee 'n CZ uitkom. Of het hulle te min gewig gehad?
Net oor sy gewig(of liewer gebrek daaraan)

Niks fout met die roere nie, trap net so effe meer terug as wat verwag word.
Daai dunloop 338WM Howa het self n lekker terugtrap

Sent from my iPhone using Tapatalk
Jip, hy byt, maar met 'n lekker terugskop kussinkie en 'n KD is hy redelik mak

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?

Posted: Fri Jul 06, 2018 7:13 am
by heywillie
Het al 'n paar mooies gesien wat die manne visiere laat opsit het. Lyk netjies met die groen Hogue kolf op.
Hy byt wel soos 'n donkie sonder 'n silencer of muzzle break.

Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?

Posted: Fri Jul 06, 2018 7:26 am
by Pvdw
Ek stem oor die recoil. Daai 1ste skoot wat jy met hom skiet staan jy so effe verbaas en wonder wat nou gebeur het. :o ;D

Wat ek opmerk, as ek nou reg is is dat HOWA die 6.5x55 ook nie meer maak nie maar hom lyk my met die Creed vervang het. Sien nie meer x55 op hul se blad nie.

Dink Dalk het die 375 en die x55 plek gemaak vir meer gewilde kalibers wat nou op die stadium beter verkoop.

Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?

Posted: Fri Jul 06, 2018 7:50 am
by DWB
Nee wat manne, julle moet maar 'n pakkie XL knaters saam die goed bestel ;) ;) :D

Spot net, vat maar 'n ruk om die groter goed gewoond te raak

Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?

Posted: Fri Jul 06, 2018 8:14 am
by Steyr270
Wat is die verskil Howa en bv n Steyr?

Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?

Posted: Fri Jul 06, 2018 8:20 am
by LoopSoosStroop
Ek soek ene. 300 gr full house vir as my vriende hom wil skiet en cast poefter loads as ek hom skiet.

Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?

Posted: Fri Jul 06, 2018 9:00 am
by Apie
LoopSoosStroop wrote:Ek soek ene. 300 gr full house vir as my vriende hom wil skiet en cast poefter loads as ek hom skiet.
Ek dink Frontier maak n 350greiner vir goedkoop!

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?

Posted: Fri Jul 06, 2018 9:13 am
by Messor
Een van my vriende het die 375 Ruger in Howa, skiet baie lekker met die KD op, recoil is seker vergelykbaar met 'n 30-06 sonder KD.
Ek self het 'n 338 Howa, en die recoil is mak.

Ek wil amper sê jy weet jy gaan nie sommer 'n 2de hande een kry wat se loop uitgeskiet is nie, so as die geweer in goeie toestand is dan sien ek geen rede hoekom mens nie die koop kan maak nie.

Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?

Posted: Fri Jul 06, 2018 11:03 am
by JJV
By hul website www.howa.co.za is die 375 Ruger nog gelys. Weet egter nie of hulle hom nog invoer nie. JJV

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?

Posted: Fri Jul 06, 2018 2:16 pm
by LoopSoosStroop
JJV wrote:By hul website http://www.howa.co.za is die 375 Ruger nog gelys. Weet egter nie of hulle hom nog invoer nie. JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Daai is nie Howa se website nie, en dit is al baie oud. Howa maak hom nie meer nie.

Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?

Posted: Wed Jul 11, 2018 10:35 am
by Fanta300
Ek weet van ‘n linkerhandse 375 Ruger M77 met VX 3 4.5-14x40 en knaldemper te koop vir R20000

Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?

Posted: Fri Jul 13, 2018 9:51 am
by LoopSoosStroop
Daarshy, aansoek is in! Lanklaas so uitgesien om opgevoeter te word.

Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?

Posted: Fri Jul 13, 2018 10:01 am
by Finder20
LoopSoosStroop wrote:Daarshy, aansoek is in! Lanklaas so uitgesien om opgevoeter te word.
Jy n Howa op gespoor?

Luister graag..

Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?

Posted: Fri Jul 13, 2018 10:16 am
by LoopSoosStroop
Finder20 wrote: Jy n Howa op gespoor?

Luister graag..
Ja, tweedehands, in great toestand, op die Boekgesig.

As jy een soek sit 'n "wanted add" op al die platforms. Hier, Facebook, Guntree etc.

Soos genoem, hulle is al paar jaar nie meer beskikbaar nuut nie.

Re: Hoekom het Howa opgehou om .375 Ruger gewere te bou?

Posted: Fri Jul 13, 2018 11:36 am
by Rudie
LoopSoosStroop wrote:Daarshy, aansoek is in! Lanklaas so uitgesien om opgevoeter te word.
Jy gaan daai 375 Ruger bitter baie geniet.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk