Page 1 of 1

Namibia: Wanneer mag ek skiet (private verdediging)

Posted: Wed Jul 04, 2018 3:35 pm
by FHM
Hier is n interressante stukkie leeswerk wat ek opgespoor het vir ons manne in Namibia.
Dit gaan spesefiek oor wanneer jy jouself of eiendom of iemand anders mag verdedig met jou gelisensieerde vuurwapen.
FIREARM_USE.pdf
Lees dit gerus saam met die Wapen en Ammunisie wet (waar van toepassing op jou) no 07 van 1996.
https://laws.parliament.na/cms_document ... b63fb2.pdf

Daar is wysigings op die wet voorgele, maar dis nog nie deur Parlement goedgekeur en in die Staatskoerant as 'nuwe wysiging' gepubliseer nie. Dus vir hudiglik is die die bestaande en werkende wet.