Page 1 of 1

LYNX LX2 8X56 G4i

Posted: Wed Jun 27, 2018 6:45 pm
by naghond
Ek is op soek na bogenoemde teleskoop en het verneem dat hulle nie meer vervaardig word nie.As hier dalk iemand op die forum is wat een het wat hy wil vekoop wat nie gebruik word nie of wil opgradeer na iets anders toe kan hy my asb. in kennis stel.

Re: LYNX LX2 8X56 G4i

Posted: Sat Jun 30, 2018 1:45 pm
by Vinkel
Middag,

Kontak Kloppers se George tak, ek sien hulle het voorraad.

Groete

Sent from my SM-G935F using Tapatalk

Re: LYNX LX2 8X56 G4i

Posted: Sun Jul 01, 2018 3:19 pm
by Henrie_270
Weet nie wat jou toepassing vir die teleskoop is nie maar oorweeg ook die Lynx LX3 3-12x56. ID gemaklik n jakkals tot op 350-400m en selfs verder in die aand.

Mooiloop

Re: LYNX LX2 8X56 G4i

Posted: Sat Oct 20, 2018 11:10 am
by Jan Dissel
Hello Naghond

Het jy al reg gekom met 'n teleskoop? Ek het een wat nog baie netjies is wat ek van onstlae wil raak. Baie min gewerk.

Re: LYNX LX2 8X56 G4i

Posted: Sat Oct 20, 2018 7:57 pm
by Albertdwk
Hi Jan, ek het vir jou pm gestuur, gaan loer dan laat weet jy my.