Page 1 of 1

Kom se jou 6mm se loop lewe.

Posted: Tue Jun 26, 2018 2:01 pm
by toelie
Manne

Met die vrae wat rondloop op die ander drade het ek gedink om die draad te stig juis ivm akkurate loop lewe uit veral die 6 mille. Laat weet op hoeveel skote het jou pyp sy asem uit geblaas en so ook die volgende inligting:

Kruit:
Spoed:
Loop Maak:
Loop Lengte:
Loop Twist:
Tipe Koeel:
Kaliber:

Groete

Re: Kom se jou 6mm se loop lewe.

Posted: Tue Jun 26, 2018 2:12 pm
by alecjohnson
Kruit: S365
Spoed: 3110Fps met KD op
Loop Maak: CZ550 standaart
Loop Lengte: 23.95duim
Loop Twist: 1:10
Tipe Koeel: mees gebruik 87gr V-max (22 pakkies)
Kaliber: 243win

Akuraatheid het begin afneem rondom 2300-2500 onthou nie presies, dit het net slegter en slegter geword.

totaal koeëls deur loop 2946

Loop lande was net oor 2 duim weg gevreet en Firecracking net oor die 3 duim in loop in.






Kruit: 385 en 365
Spoed: 2950-3150
Loop Maak: Remington
Loop Lengte: 26 duim
Loop Twist: 1:10
Tipe Koeel: Klomp verskillend van GSC, impals, peregrine(meeste) en sierra
Kaliber: 300WM

net so oor die 1200 skote deur, nie meer akuraat gewees vir my gebruik nie, maar nog goed vir jag (steeds MOA op 200m, maar het nie vertroue bo 200m met haar nie)

nooit loop laat kyk nie het geweer vir aksie verkoop en 375 gekoop.
PICT0020.JPG
PICT0019.JPG
PICT0018.JPG

Re: Kom se jou 6mm se loop lewe.

Posted: Tue Jun 26, 2018 2:40 pm
by BeesBreet
Kruit: S341
Spoed: 3950fps
Loop Maak: Howa
Loop Lengte: 24"
Loop Twist: 1: 10
Tipe Koeel: 55gr nosler BT
Kaliber: 243ai

Ek het n raps meer as 2000 skote geskiet en toe die loop vervang. (Geweer het nog mooi geskiet, ek het vervang omdat ek die geleentheid gehad het. Met ander woorde die loop was nog nie klaar nie)

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Kom se jou 6mm se loop lewe.

Posted: Tue Jun 26, 2018 2:55 pm
by Chris (vdB)
Hoeveel skote skat julle sal mens dan met n' 243 Howa 24" dikloop kry met 100gr PMP fabriek patrone

Re: Kom se jou 6mm se loop lewe.

Posted: Tue Jun 26, 2018 2:55 pm
by joe rocket
My Howa 243 Al na vandag met lading ontwikkeling met presies 2247 skote deur die loop met lande 3mm weggebrand en daardie "cracking" so 15cm af in die loop skiet hy soos die fotos hier onder, teen 3118v/sek. 365 loop lengte 23.75 duim. Die R5 foto is op 200m. Geskiet op lae node. Miskien kry ek nog so 300 skote uit loop, maar dit sal seker n "lucky packet" wees. As hy gaan, gaan hy vinnig. Dankie Ruaan!

Re: Kom se jou 6mm se loop lewe.

Posted: Tue Jun 26, 2018 3:55 pm
by LouisC
Jammer vir die Hi-Jack....

Maar wat skat julle manne sal n 6.5Creedmoor
S365
140grein @ 2800
Punte ge-HBN

Se loop lewe dan min of meer wees?


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: Kom se jou 6mm se loop lewe.

Posted: Tue Jun 26, 2018 6:46 pm
by Jackalsniper
Vriend van my skiet met n Ruger m77
Kruit:S321
Spoed: 3980- 4010fps
Loop Maak: Ruger stainless bull barrel
Loop Lengte: dink dit was 24"
Loop Twist: 1/10 twist
Tipe Koeel: Nosler 55g ballistic tip
Kaliber: 243
Hy het 5000 skote gekry uit hom.

Re: Kom se jou 6mm se loop lewe.

Posted: Tue Jun 26, 2018 8:10 pm
by Heinz Petersen
Kruit; S365
Spoed; 3239vps
Loop; Remington 26"
Loop twist; 1/10
Tipe koeel; 87gr V-max
243AI
Skote deur loop; 1340

Re: Kom se jou 6mm se loop lewe.

Posted: Tue Jun 26, 2018 8:22 pm
by jankraay
LouisC wrote:Jammer vir die Hi-Jack....

Maar wat skat julle manne sal n 6.5Creedmoor
S365
140grein @ 2800
Punte ge-HBN

Se loop lewe dan min of meer wees?


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Ek skat 3500-4000


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Kom se jou 6mm se loop lewe.

Posted: Tue Jun 26, 2018 8:24 pm
by jankraay
Jis ek sien net .243 en .243AI hier...lyk my 2500 is min of meer die norm vir goeie skote.

Sal myne kom deel wanneer ek my lisensie kry.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Kom se jou 6mm se loop lewe.

Posted: Tue Jun 26, 2018 8:50 pm
by Mellies
N550
3390voete
1:10, 26” True Flite
243AI
87gr Berger VLD Hunt
Nou eers 180 skote gedoen.

Met n vleisie...

Re: Kom se jou 6mm se loop lewe.

Posted: Tue Jun 26, 2018 11:00 pm
by SakoTrippel2
Blink plan die! Ek sal my boekie bietjie nader sleep more en my bydrae kom lewer. Dink hier gaan 'n paar interessante dinge gesien word.

Groete
Frans

Re: Kom se jou 6mm se loop lewe.

Posted: Wed Jun 27, 2018 6:20 am
by toelie
Heinz Petersen wrote:Kruit; S365
Spoed; 3239vps
Loop; Remington 26"
Loop twist; 1/10
Tipe koeel; 87gr V-max
243AI
Skote deur loop; 1340
Jis Heinz

Toe jy seker jou roertjie mooi begin verstaan toe is die pyp op, jho dis bitter min skote.

Het jy string skote geskiet of wat?

Re: Kom se jou 6mm se loop lewe.

Posted: Wed Jun 27, 2018 7:24 am
by Heinz Petersen
toelie wrote:
Heinz Petersen wrote:Kruit; S365
Spoed; 3239vps
Loop; Remington 26"
Loop twist; 1/10
Tipe koeel; 87gr V-max
243AI
Skote deur loop; 1340
Jis Heinz

Toe jy seker jou roertjie mooi begin verstaan toe is die pyp op, jho dis bitter min skote.

Het jy string skote geskiet of wat?
Ek het baie Springbokke geoes en dan het ek daai AI doppie styf gestop en tweedens is n Remington se loop nie van die bestes nie.

Re: Kom se jou 6mm se loop lewe.

Posted: Tue Jul 17, 2018 12:08 pm
by Drenalinjunkie
Kruit: S355
Spoed: 3150fps
Loop Maak: Krieger
Loop Lengte: 28"
Loop Twist: 1:7.5"
Tipe Koeel: 95gr Berger VLD
Kaliber: 6mm Dasher

Ek sit nou met 1200 skote deur my dasher en my lands het skaars met 0.002" gegroei. Skiet nog absoluut fantasties.