Page 1 of 1
243 Ackley Improved - Geweersmit en kostes
Posted: Mon Jun 25, 2018 11:16 am
by NelisL
Goeiedag
Ek oorweeg dit om n Howa aksie en loop te koop en dadelik te laat Ackley Improved vir jakkalsgeweer.
Die groot oorweging is die kostes en die beskikbaarheid wapensmede in my omgewing.
Ek bly gewoonlik tussen my werkplek in JHB en die plaas in Heidelberg distrik.
Wie is die beste Ackley wapensmede en wat is die kostes verbonde aan die sny van n kamer?
Indien die reeds op die forum beskikbaar is, deel asb die links dat ek sommer direk daar kan gaan kyk.
Groete
Re: 243 Ackley Improved - Geweersmit en kostes
Posted: Mon Jun 25, 2018 1:41 pm
by Capt. Yoda
Gauteng - Chrisjan Diedericks
Vrystaat - Isak Hatting
Daar is nog n klomp maar ek ken nie hulle werk persoonlik nie. Pryse is die beste om te bel
Chrisjan 072 385 3238
Isak/Trueworx 072 323 0400
Re: 243 Ackley Improved - Geweersmit en kostes
Posted: Mon Jun 25, 2018 4:30 pm
by jankraay
Noordwes Klerksdorp: Gert Le Roes 082 337 5119
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 243 Ackley Improved - Geweersmit en kostes
Posted: Mon Jun 25, 2018 5:13 pm
by Arnold
Nou hoekom sê almal nie vir die man hoe erg lope die gun gaan vreet nie aangesien hy meer overbore as n 6.5-284 is nie

Re: 243 Ackley Improved - Geweersmit en kostes
Posted: Mon Jun 25, 2018 5:17 pm
by Heinz Petersen
Bou enige iets anders as n 243AI. As jy daai roete WIL gaan, koop sommer noual twee lope.
Stem saam met Arnold.
Re: 243 Ackley Improved - Geweersmit en kostes
Posted: Mon Jun 25, 2018 5:31 pm
by joe rocket
Hang af hoe jy hom skiet.
Re: 243 Ackley Improved - Geweersmit en kostes
Posted: Mon Jun 25, 2018 6:33 pm
by Mellies
Chris Kruger van Armtec het myne gedoen.
Nog nie n dag spyt nie. Kostes sal jy by hom moet hoor.
Met n vleisie...
Re: 243 Ackley Improved - Geweersmit en kostes
Posted: Mon Jun 25, 2018 6:44 pm
by jankraay
Ek gee myne more in vir sy “makeover”. Al kry ek net n 1000 skote uit n standaard Howa loop gaan dit n lekker 1000 skote wees.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 243 Ackley Improved - Geweersmit en kostes
Posted: Mon Jun 25, 2018 7:13 pm
by Andre308
jankraay wrote:Ek gee myne more in vir sy “makeover”. Al kry ek net n 1000 skote uit n standaard Howa loop gaan dit n lekker 1000 skote wees.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dit is n lekker 1000 skote, maar dit maak nie saak wat jy nou dink nie, daai volgende skote wat volg, wat jy nie eers op n A4 teiken kan kry op 200meter nie, dan begin jy almal se raad volg van langer koele, verder uit seat...en as jy jouself kry, dan is jy kwaad vir jouself.
Maar doen dit, want as daai kwaad gaan le het, dan doen jy dit n 2de keer.
Re: 243 Ackley Improved - Geweersmit en kostes
Posted: Mon Jun 25, 2018 7:30 pm
by jankraay
Andre308 wrote:jankraay wrote:Ek gee myne more in vir sy “makeover”. Al kry ek net n 1000 skote uit n standaard Howa loop gaan dit n lekker 1000 skote wees.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dit is n lekker 1000 skote, maar dit maak nie saak wat jy nou dink nie, daai volgende skote wat volg, wat jy nie eers op n A4 teiken kan kry op 200meter nie, dan begin jy almal se raad volg van langer koele, verder uit seat...en as jy jouself kry, dan is jy kwaad vir jouself.
Maar doen dit, want as daai kwaad gaan le het, dan doen jy dit n 2de keer.
Loop is n consumable in my oë....as hy klaar is sit maar n ander een op en gaan dan aan.
Selfde met n KD. As hy klaar is moet hy maar vervang word.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 243 Ackley Improved - Geweersmit en kostes
Posted: Mon Jun 25, 2018 7:43 pm
by joe rocket
jankraay wrote:Ek gee myne more in vir sy “makeover”. Al kry ek net n 1000 skote uit n standaard Howa loop gaan dit n lekker 1000 skote wees.
Sent from my iPhone using Tapatalk
My howa. Nou 2229 skote deur en die lands is 3mm weg gebrand en skiet nog steeds springbok kop gong gereeld raak oo 402m plus. Het die laaste 2 jaar op laer node geskiet 3115v/sek., maar het ook die roer lekker 10-15 skote deur die alie trek stringe geskiet. Dink dis taamlike skote vir n sogenaamde barrel burner. Jy gaan nie spyt wees nie, Ackley die Howa, "because speed kills."
Re: 243 Ackley Improved - Geweersmit en kostes
Posted: Mon Jun 25, 2018 7:52 pm
by jankraay
joe rocket wrote:jankraay wrote:Ek gee myne more in vir sy “makeover”. Al kry ek net n 1000 skote uit n standaard Howa loop gaan dit n lekker 1000 skote wees.
Sent from my iPhone using Tapatalk
My howa. Nou 2229 skote deur en die lands is 3mm weg gebrand en skiet nog steeds springbok kop gong gereeld raak oo 402m plus. Het die laaste 2 jaar op laer node geskiet 3115v/sek., maar het ook die roer lekker 10-15 skote deur die alie trek stringe geskiet. Dink dis taamlike skote vir n sogenaamde barrel burner. Jy gaan nie spyt wees nie, Ackley die Howa, "because speed kills."
Dasy....
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 243 Ackley Improved - Geweersmit en kostes
Posted: Mon Jun 25, 2018 8:14 pm
by Dirkvh
Skiet hom maar net lekker "sag". Skiet my 28" met Vita N160 en 'n 87gr Vmax maar op 3250fps. Baie mense sê dit is mors en ek moet hom na 3450fps druk. Party manne haal daai spoed van my uit 'n 24", maar ek hoop om meer skote as hul te skiet.
Re: 243 Ackley Improved - Geweersmit en kostes
Posted: Mon Jun 25, 2018 8:26 pm
by savage(P Coetzer)
Die xc manne kry nie juis veel meer uit n loop nie. Weet van 3 wat rondom 2800 skote gegroet het. Skiet daai ackley en geniet hom!
Re: 243 Ackley Improved - Geweersmit en kostes
Posted: Mon Jun 25, 2018 9:24 pm
by Mellies
savage(P Coetzer) wrote:Die xc manne kry nie juis veel meer uit n loop nie. Weet van 3 wat rondom 2800 skote gegroet het. Skiet daai ackley en geniet hom!
Netso!!
Met n vleisie...
Re: 243 Ackley Improved - Geweersmit en kostes
Posted: Tue Jun 26, 2018 6:30 am
by Gawie(13mm)
Ek kan maar net saamsing met die koor hierbo.
Andre en Joe som dit saam baie mooi op. Wanneer jy by 2000 skote kom, dan bestel en betaal jy solank vir jou volgende Howa 243 en doen aansoek vir die lisensie. Jy smous die "oue" se aksie op Jaracal en jy het 'n nuwe roer vir onder R5000.00.
Re: 243 Ackley Improved - Geweersmit en kostes
Posted: Tue Jun 26, 2018 8:35 am
by Capt. Yoda
Arnold wrote:Nou hoekom sê almal nie vir die man hoe erg lope die gun gaan vreet nie aangesien hy meer overbore as n 6.5-284 is nie

Lope is soos tyres
Re: 243 Ackley Improved - Geweersmit en kostes
Posted: Tue Jun 26, 2018 8:41 am
by Wouter Roets
Wat se hulle as jy n Ferrari wil ry moet nie k*k en kerm oor die tires nie!
Re: 243 Ackley Improved - Geweersmit en kostes
Posted: Tue Jun 26, 2018 8:50 am
by Thunderhead
Sorry vir hijack. Is dit maklik om net n nuwe loop op te sit. Moet jy nie weer aansoek doen nie?
Capt. Oblivious wrote:Arnold wrote:Nou hoekom sê almal nie vir die man hoe erg lope die gun gaan vreet nie aangesien hy meer overbore as n 6.5-284 is nie

Lope is soos tyres
Re: 243 Ackley Improved - Geweersmit en kostes
Posted: Tue Jun 26, 2018 8:58 am
by Gian_dP
Jy moet aansoek doen. Het voorheen redelik lank geneem, lyk of die stelsel nou beter werk. Vriend het so 6 weke gewag vir goedkeuring. Hy wag nou net vir kaartjie met nuwe besonderhede.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: 243 Ackley Improved - Geweersmit en kostes
Posted: Tue Jun 26, 2018 8:59 am
by JacquesT (Stompe)
Thunderhead wrote:Sorry vir hijack. Is dit maklik om net n nuwe loop op te sit. Moet jy nie weer aansoek doen nie?
Capt. Oblivious wrote:Arnold wrote:Nou hoekom sê almal nie vir die man hoe erg lope die gun gaan vreet nie aangesien hy meer overbore as n 6.5-284 is nie

Lope is soos tyres
Soos Gawie gesê het, koop 'n nuwe Howa en gaan aan met die lewe. Die lewe is te kort om nie lope te vreet nie

Re: 243 Ackley Improved - Geweersmit en kostes
Posted: Tue Jun 26, 2018 9:43 am
by NelisL
Baie dankie vir die raad. Gaan ek nie beter af wees deur n 22-250 aan te skaf en nie die Ackley roete te gaan nie?
Re: 243 Ackley Improved - Geweersmit en kostes
Posted: Tue Jun 26, 2018 9:44 am
by jankraay
NelisL wrote:Baie dankie vir die raad. Gaan ek nie beter af wees deur n 22-250 aan te skaf en nie die Ackley roete te gaan nie?
Ook maar swaar op n loop...vra my
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 243 Ackley Improved - Geweersmit en kostes
Posted: Tue Jun 26, 2018 12:51 pm
by Capt. Yoda
AI hom, is nie die AI dop wat die loop "vreet" nie is die manne wat hom teen die spoed van witlig skiet. Skiet hom rustig en jy gaan n lekker dop he en jou loop sal "hou". Met die vinniger 6mms moet jy nie baie meer as 2000 skote op n loop verwag nie maar jy kan hom natuurlik weer terug sny en nog n 1000 of so uit hom kry, die 22-250 gaan maar selfde wees tensy jy hom soos Jan skiet dan groet hy somer nou. As jy iets met n lang loop lewe soek kry n 6BR maar nou skiet jy weer n 6mm koel met n 308 trajek
Re: 243 Ackley Improved - Geweersmit en kostes
Posted: Mon Jul 09, 2018 10:31 pm
by jankraay
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180709/7db526f96607ce7c6ac782a09b1844ea.jpg
My swaer se .243 AI met 87gr Vmax tydens FF.
Sent from my iPhone using Tapatalk