Page 1 of 1

GRS adjustable raciol pad.

Posted: Mon Jun 25, 2018 7:47 am
by LouisC
More more

Manne ek soek raad.
Op die GRS’e, ek kan mysef verbeel ek het iewers n KiT gesien wat jy hom kan maak dai hy kan ‘tilt’ ook! Soek ek nou vir iets wat nie bestaan nie?

As julle weet van so iets, waar kan ek kry?

Hoor graag.

Dankie

Louis
072twee8vyf8seshonderd


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro