Page 1 of 1
J Allen stock for Tikka T3 | Sniper's
Posted: Mon Jun 18, 2018 2:54 pm
by Vlakvark
Re: J Allen stock for Tikka T3 | Sniper's
Posted: Mon Jun 18, 2018 3:21 pm
by Smitstertjies
Sterkte om een in Suid Afrika in te kry. Dit grens amper aan die onmoontlike.
Re: J Allen stock for Tikka T3 | Sniper's
Posted: Mon Jun 18, 2018 4:54 pm
by Apie
Baie mooi!
Re: J Allen stock for Tikka T3 | Sniper's
Posted: Mon Jun 18, 2018 9:16 pm
by Jake1
Dis regtig mooi ja
Re: J Allen stock for Tikka T3 | Sniper's
Posted: Mon Jun 18, 2018 9:19 pm
by Springkudu
Smitstertjies wrote:Sterkte om een in Suid Afrika in te kry. Dit grens amper aan die onmoontlike.
Uit onkunde, hoekem sê jy so? Gaan dit maar oor die hele rand/dollar ding of die feit dat jy jou alie af moet sukkel om dit hier te kry (Bv papierwerk, permitte ens ens)? Baie mooi stock dus my vraag
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: J Allen stock for Tikka T3 | Sniper's
Posted: Tue Jun 19, 2018 10:00 am
by Smitstertjies
Ek het laasjaar die JAE 700 kolf van hulle af probeer inkry. Daar is n paar struikelblokke: Hulle het nie verspreiders in SA nie. Die waglys vir hulle kolwe is baie lank. Al my kontakte met invoerders kon nie regkom by hulle nie. Ek het later maar moed opgegee. Bly nog steeds n droomkolf. Dalk eendag.............
Re: J Allen stock for Tikka T3 | Sniper's
Posted: Tue Jun 19, 2018 11:09 am
by Vlakvark
Smitstertjies
$2790.00 vir die Tikka
$3049 vir die Rem 700
In Australië as jy bereid is om dit te betaal gesels met my. Ek sal die uitvoer permitte reel dis gratis. Dan moet ons net iemand kry wat hier kuier en dit kan terug vat. AUS poskantoor hanteer geen wapen parte nie,so sal hom moet koerier wat jou nog n'$200-$300.00 kan kos
Onthou die kolf kos meer hier want jy koop hom in die wapen winkel nie by die ''wholesaler ''.
Dan lyk jou REM 700 so
http://i799.photobucket.com/albums/yy272/Gerhardt_Louw/284%20WIN/DSCF7128.jpg
http://i799.photobucket.com/albums/yy272/Gerhardt_Louw/284%20WIN/DSCF7131.jpg
http://i799.photobucket.com/albums/yy272/Gerhardt_Louw/284%20WIN/DSCF7149.jpg
http://i799.photobucket.com/albums/yy272/Gerhardt_Louw/284%20WIN/20140709_130328.jpg
http://i799.photobucket.com/albums/yy272/Gerhardt_Louw/284%20WIN/DSC_8970.jpg
Re: J Allen stock for Tikka T3 | Sniper's
Posted: Tue Jun 19, 2018 12:12 pm
by Apie
Vlakvark wrote:Smitstertjies

Morsig!
Re: J Allen stock for Tikka T3 | Sniper's
Posted: Wed Jun 20, 2018 2:34 pm
by Springkudu
Smitstertjies wrote:Ek het laasjaar die JAE 700 kolf van hulle af probeer inkry. Daar is n paar struikelblokke: Hulle het nie verspreiders in SA nie. Die waglys vir hulle kolwe is baie lank. Al my kontakte met invoerders kon nie regkom by hulle nie. Ek het later maar moed opgegee. Bly nog steeds n droomkolf. Dalk eendag.............
Dankie vir die verduideliking. Baie mooi kolf, sal self nie omgee om hom eendag te besit.
Re: J Allen stock for Tikka T3 | Sniper's
Posted: Wed Jun 20, 2018 2:39 pm
by Ranger
I've had my eye on those stocks for a while now...