Meopta Meopro 50mm
Posted: Sat Jun 16, 2018 8:30 pm
Naand julle.
Weet julle waar ek n sonskerm kan kry vir my scope? Nie baie gepla oor die naam nie.
Het Leupold sin probeer, maar hy skroef nie op nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk