Page 1 of 1

Webley & Scott Xocet .22LR

Posted: Wed Jun 13, 2018 8:12 am
by Dumbluck
Het enige iemand ondervinding met die roertjie?

Model WSRX22CF
Carbon fibre-wrapped barrel (18")
Picatinny Rail
Threaded
2x 10 Skoot magasyne

Vir R4999??? (by Sons of Guns)

Is dit te goed om waar te wees of kan ek maar 'n kans waag? Soek al lankal 'n .22 en die een lyk windgat! Ek gaan nie enige skyfskiet kompetisies wen nie, maar vir speel is hy seker reg?

Review en info:
https://www.gunmart.net/gun-reviews/fir ... ott-xocet#

https://www.fishingmegastore.com/hires/webley%20&%20scott/xocet-bolt-action-rimfire-rifle-carbon-fibre-combo-.jpg

https://keyassets.timeincuk.net/inspirewp/live/wp-content/uploads/sites/6/2017/01/Scope-Pg-69.jpg

Re: Webley & Scott Xocet .22LR

Posted: Wed Jun 13, 2018 8:30 am
by Armand Steenkamp
Ek het ook na hom gekyk. Ek like hom baie!

Re: Webley & Scott Xocet .22LR

Posted: Wed Jun 13, 2018 9:05 am
by Springkudu
Lyk goed en prys nog beter

Re: Webley & Scott Xocet .22LR

Posted: Wed Jun 13, 2018 9:45 am
by Dumbluck
Ok ek sal hom toets en terugvoer gee :)
Daar lĂȘ 'n Nikko Stirling 3-9x42 met parallax in my pa se kluis wat al lankal 'n nuwe huis soek, so ek kort net ringe.

Ek het gelukkig klaar planne om later in die jaar op te ry Mpumalanga toe so ek kan hom dan gaan optel.

Re: Webley & Scott Xocet .22LR

Posted: Thu Oct 04, 2018 9:14 am
by Dumbluck
Aansoek ingehandig 29 Junie in St Helenabaai, Sec16 Dedicated Sport Shooting.
Goedgekeur 28 September. 3maande op die kop, nou die wag vir die kaartjies :(

Re: Webley & Scott Xocet .22LR

Posted: Fri Dec 07, 2018 5:57 pm
by Dumbluck
Uiteindelik die huis

//uploads.tapatalk-cdn.com/20181207/45c511282e09c9f375bec67d75b18062.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20181207/ce3823f63182862ba4e805386789e3ec.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20181207/db3f4e2334cb1752a0c40e571d2931d0.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20181207/6078c39f9dd00b1ce4f00938697be961.jpg

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Webley & Scott Xocet .22LR

Posted: Fri Dec 07, 2018 8:12 pm
by Finder20
Stunning mater geniet hom!!

Sent from my ANE-LX2 using Tapatalk

Re: Webley & Scott Xocet .22LR

Posted: Sat Dec 08, 2018 7:37 am
by Armand Steenkamp
Laat weet hoe hy skiet!

Re: Webley & Scott Xocet .22LR

Posted: Thu Dec 13, 2018 12:06 pm
by Dumbluck
Sit nou nog op die skietbaan :)

Magasyne werk mooi, slot laai glad.

Het S&B sub-sonic en Standard Vel, Eley sub-sonic en CCI sub-sonic. Wind waai ma hier op die weskus, meeste skote op 25m en dan 50m en 10m.
Het seker so 5 misfires gehad, sal nog moet kyk wat gaan daar aan.

Baie happy, hy lyk windgat.

Warne Ringe, Buffalo bipod, AimSport silencer, Nikko Sterling Platinum 3-9x40 met paralax verstelling van 10yard.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20181213/5b6125b53b9ce273276621af603584c9.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20181213/d1be72befbd4f77f1dc0263e00eb9a31.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20181213/cb392b50abf848eda34f98c9505c6b39.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20181213/f660a9de34478cee353bf5850643384e.jpg



Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Webley & Scott Xocet .22LR

Posted: Thu Dec 13, 2018 1:51 pm
by SakoTrippel2
Lyk Windgat! Paar mooi groepies daar.

Watse ammo het gemiss fire?

Groete
Frans

Re: Webley & Scott Xocet .22LR

Posted: Thu Dec 13, 2018 3:52 pm
by Dumbluck
SakoTrippel2 wrote:Lyk Windgat! Paar mooi groepies daar.

Watse ammo het gemiss fire?

Groete
Frans
3 van hulle, so dis nie die ammo nie. Moet ma die slot mooi skoon maak, hy het baie wax opgehad, het buite skoongemaak ma moet dalk seker maak hy is binne ook skoon

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Webley & Scott Xocet .22LR

Posted: Fri Dec 14, 2018 8:38 am
by SakoTrippel2
Aha ek sien. Dankie vir die terugvoer.

Groete
Frans

Re: Webley & Scott Xocet .22LR

Posted: Thu Jan 03, 2019 7:54 am
by Stephan86
Ek het ook dieselfde roertjie vir my gekoop en moet bieg hy skiet vreeslik lekker.

Ek het met die eerste skiet sessie ook 'n mis-fire gehad maar na dit nog nie weer nie.

Re: Webley & Scott Xocet .22LR

Posted: Thu Jan 03, 2019 12:22 pm
by Dumbluck
Stephan86 wrote:Ek het ook dieselfde roertjie vir my gekoop en moet bieg hy skiet vreeslik lekker.

Ek het met die eerste skiet sessie ook 'n mis-fire gehad maar na dit nog nie weer nie.
Ek gaan daai slot lekker skoonmaak as ek by die huis kom en hom weer probeer. Hoop ma nie dit bly 'n probleem nie.

Ek sit ek kyk te veel NRL22 video's op youtube, daai manne speel lekker met hul 22's.

Sal ook nou standard velocity ammunisie probeer. Die sub sonics is nie so sag soos ek gehoop het nie so as ek platter kan skiet sussen 10 en 50m sal dit nice wees.



Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Webley & Scott Xocet .22LR

Posted: Thu Jan 31, 2019 9:15 am
by Stephan86
Adri het jy al dalk so 'n bietjie met die .22 se sneller gespeel? Van alles op die geweertjie is die sneller die eenigste ding wat my erg pla.

Ek kon darm die naweek wat verby is 'n varkie met hom klits

Re: Webley & Scott Xocet .22LR

Posted: Sat Feb 02, 2019 3:07 pm
by Dezman
Mooi vark!

Ek sit self en volg nou hierdie draad oor die geweer. Wonder of alles nog goed gaan sover?

Wat is die gevoel?

Re: Webley & Scott Xocet .22LR

Posted: Tue Aug 13, 2019 12:34 am
by Dumbluck
Ek sukkel nog met misfires, hy was by 'n geweersmid en die slagpen is skerp gemaak ma dit het nie die probleem opgelos nie. Het nog nie tyd gehad om hom weer na te laat kyk nie, ek is weer op see.

As hy skiet dan skiet hy raak, hier is 'n video van die NRL22, met CCI subsonics is hy gezero op 50yard wat jou toelaat om centre te mik tussen 5 en 60yard en dan het ons holdover gebruik tot op 100yard sonder probleme met die duplex 3-9x40 Nikko Sterling wat seker so oud soos ek is.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190812/b98c299007e9054c83430e2084f5e19c.jpg




https://youtu.be/JChWyKWpOg8

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190812/e96402e85c7b1b83a42cc36e6cddf633.jpg
Dankie Pieter vir die mooi foto