Page 1 of 1

Goue blouwildebees jag

Posted: Tue Jun 12, 2018 9:46 am
by Jay Jay
More, wil graag met julle deel.
Nie in my wildste drome het ek gedink ek sal eendag n goue blouwildebees kan jag nie.
Ek het laasweek die voorreg gehad om n Goue blouwildebees te skiet.

Uitslag so 140 kg en met my 308 geskiet.

Die foto's is maar met my selfoon geneem.

Re: Goue blouwildebees jag

Posted: Tue Jun 12, 2018 9:50 am
by DWB
Mooi man. Mooi karakter! Lyk of hy 'n bakleigat was!

Re: Goue blouwildebees jag

Posted: Tue Jun 12, 2018 10:13 am
by Flip Nel
Baie geluk

Re: Goue blouwildebees jag

Posted: Tue Jun 12, 2018 10:31 am
by Jaco B
Very nice. Well done.

Re: Goue blouwildebees jag

Posted: Tue Jun 12, 2018 10:55 am
by Frederik
Dink die vel sal baie mooi flatskin maak.

Re: Goue blouwildebees jag

Posted: Tue Jun 12, 2018 11:14 am
by toelie
Aitsa geluk man

Re: Goue blouwildebees jag

Posted: Tue Jun 12, 2018 1:24 pm
by tripodmvr
Daardie is 'n swaar BWB. Moet ek liefs nie vra wat die prys was nie?

Re: Goue blouwildebees jag

Posted: Tue Jun 12, 2018 3:40 pm
by Jay Jay
Hi tripot, ek het so R30 per kg betaal - nie n slegte prys nie.

Re: Goue blouwildebees jag

Posted: Tue Jun 12, 2018 4:20 pm
by tripodmvr
Die velkleur begin nou weer niks beteken nie. Net jammer dat daar nou so baie goues is wat die gene kan oordra.

Prys is billik vir die hoeveelheid vleis.

Re: Goue blouwildebees jag

Posted: Tue Jun 12, 2018 11:28 pm
by koos 2
Bai emooi bwb, geluk aan die jagter

Re: Goue blouwildebees jag

Posted: Wed Jun 13, 2018 7:32 am
by Kaalvoetthysie
Baie geluk

Sent from my F8331 using Tapatalk

Re: Goue blouwildebees jag

Posted: Wed Jun 13, 2018 7:38 am
by Jay Jay
More,

Baie dankie.