Page 1 of 1

Flush dit mag vir howa

Posted: Sun Jun 10, 2018 10:00 am
by F.L.A.S.H
More

Ek wil graag weet watse opsies daar is om n mag conversion op n howa te doen.

Ek wil graag n wsm tipe dop uit die mag sou wou voer maar het nie veel lief vir n uitstaan mag nie.

Maak AICS nie n flush fit of is daar nie Iemand anders wat flush fit maak nie.

As ek nie regkom sal ek hom maar single feed skiet

Groete