Swart Wilde Bees jag
Posted: Thu Jun 07, 2018 12:56 pm
'n Foto van die swart wilde bees kalf wat vanoggend gejag is....
Vir seker, sterk verwant aan Bonsmara...Ds J wrote:Subspesie Vrystaatse swartwildebees?
Nee, 'n boer het 'n spul beeste by 'n ou gekoop wat grond huur en oorgekoop het (die beeste is wettig syne). Op die dag wat hy die beeste gekoop het, was die beeste makerig gewees, maar hy is gewaarsku die beeste is wild, toe hy hulle probeer laai is hulle te wild en hardloop so dat hulle sal seerkry teen drade. Nou skiet hy hulle en laat hulle slag by 'n abbatoir wat nie omgee dat hulle geskiet is. Ek is vandag saam genooi om te help skiet.heywillie wrote:Sy poot in die cattle grid vasgesit toe moes jy hom skiet ?
nader as 100m 140 grein Speer Hot-Cor of 140 grein sierra pro-hunters. Tussen 100 en 250m Sierra Pro-hunter 120 grein punte. Wat gebruik jy?heywillie wrote:Dis lekker ! Sien jy skiet Howa 6.5x55. Watse punte skiet jy ?
Twee, almal in kop.ruaanb wrote:hoeveel skote per bees?
Ek skiet 124gr Peregrine. Kry baie goeie groeperings (1/2 MOA tot op 400m).RevA wrote:nader as 100m 140 grein Speer Hot-Cor of 140 grein sierra pro-hunters. Tussen 100 en 250m Sierra Pro-hunter 120 grein punte. Wat gebruik jy?heywillie wrote:Dis lekker ! Sien jy skiet Howa 6.5x55. Watse punte skiet jy ?
Ek sal hul toetsheywillie wrote:Ek skiet 124gr Peregrine. Kry baie goeie groeperings (1/2 MOA tot op 400m).RevA wrote:nader as 100m 140 grein Speer Hot-Cor of 140 grein sierra pro-hunters. Tussen 100 en 250m Sierra Pro-hunter 120 grein punte. Wat gebruik jy?heywillie wrote:Dis lekker ! Sien jy skiet Howa 6.5x55. Watse punte skiet jy ?
Nog nie verder getoets nie
Minder misleidend en humoriatiesGawie(13mm) wrote:....dan sal jy nou maar die opskrif moet verander na "Wilde swart bees"!