Page 1 of 1
HUIS KATE
Posted: Wed Oct 05, 2011 10:43 pm
by pirirob
Wat maak jy met huis kate wat wild geword het hoe vang jy die goed
het ook nie n hok nie.
Sal hulle in kom as mens hulle roep en watse klanke.
Hoor graag van julle.
Groetnis.
PIRIROB.
Re: HUIS KATE
Posted: Thu Oct 06, 2011 6:25 am
by Francois Briedenhann
Lood of hok dis al opsie.
Re: HUIS KATE
Posted: Thu Oct 06, 2011 7:10 am
by marno
pirirob wrote:
Wat maak jy met huis kate wat wild geword het hoe vang jy die goed
het ook nie n hok nie.
Sal hulle in kom as mens hulle roep en watse klanke.
Hoor graag van julle.
Groetnis.
PIRIROB.
Hallo mater!
Ek het nou die aand terwyl ek jakke roep 'n huis kat ingeroep. Die naaste huis daar was seker 2km weg.
Dit was op vlakhasie wat hy ingekom het.
Groetnis
Marno
Re: HUIS KATE
Posted: Thu Oct 06, 2011 8:38 am
by James Wilson
die huis katte, wat wild geword is dodelik op jou hoenders en gans kleintjies. ek wonder of iets soos die myna roep nie sal werk nie?
Re: HUIS KATE
Posted: Thu Oct 06, 2011 9:40 am
by Danie Lombard .243
Katte is opertinustiese jagters wat enige iets wat interesant lyk of klink sal kom ondersoek. M.a.w. hul sal vir enige soos ons hulle noem kos klanke regeer. Al wat my vreeslik iritreer van katte is hul stadige tydsame lewens styl. Hul vat veel langer om by die roeper op te daag as bv canis diere.
Met 'n kat is geduld die antwoord, baie geduld.