Uitruil van slot
Posted: Sun Jun 03, 2018 9:15 pm
Dagse manne.
Net n vinnige vraag.
Ek het n volkolf Brno 8mm-06 wat eers n 8x57 was. My vriend se pa het n 8x57 wat min of meer van dieselfde era kom dit was sy pa sin en hy wil hom nou de-aktiveer en teen die muur sit. Die roer het n "butterknife slot". Ek wil graag daai slot in my geweer sit. Sal ek die slot net so kan ruil of kan daar probleme inkruip?
Hoor graag