Page 1 of 1

nuwe scope hulp gesoek

Posted: Sat Jun 02, 2018 2:55 pm
by shanenel
Middag manne soek bietjie hulp.Wil n nuwe scope op my 280 rem sit.Ek soek na iets met n 42 bell het gekyk na die sightron s tac 3-16 x 42.Sy prys is so R7500.Hoe goed is hulle of is daar iets anders op die mark in die selfde prysklas waarna ek kan loer.Wil graag so 15x vergroting of beter he in die prysklas.Die geweer word gebruik vir stapjag so ek probeer hom so lig moontlik hou.
Dankie by voorbaat.

Re: nuwe scope hulp gesoek

Posted: Sat Jun 02, 2018 3:22 pm
by alecjohnson
Jy gaan BAIE verskillende antwoorde hoor.

Ek persoonlik hou Baie van Vortex vipers, as ek die finansies het sal ek wel eendag vir my 'n NF NSX koop (heel ander prysklas!)

Re: nuwe scope hulp gesoek

Posted: Sat Jun 02, 2018 4:21 pm
by Malan123
Kyk ook na die Vortex Diamondback HP

Re: nuwe scope hulp gesoek

Posted: Sun Jun 03, 2018 8:50 am
by jankraay
shanenel wrote:Middag manne soek bietjie hulp.Wil n nuwe scope op my 280 rem sit.Ek soek na iets met n 42 bell het gekyk na die sightron s tac 3-16 x 42.Sy prys is so R7500.Hoe goed is hulle of is daar iets anders op die mark in die selfde prysklas waarna ek kan loer.Wil graag so 15x vergroting of beter he in die prysklas.Die geweer word gebruik vir stapjag so ek probeer hom so lig moontlik hou.
Dankie by voorbaat.
Jy kan gerus na die Stac kyk. Praat met Multech hier op die forum oor die 4-20x50 MOA 2. Het al my Vortex scopes met hulle vervang.

Groete






Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: nuwe scope hulp gesoek

Posted: Wed Jun 06, 2018 1:14 pm
by Steppenwolf
Nikon, Meopta, Leupold, Burris, Vortex, Docter, Zeiss, Sightron, Minox etc. Depending on budget of course, you are really spoiled for choice!

Re: nuwe scope hulp gesoek

Posted: Wed Jun 06, 2018 9:38 pm
by Fanta300
Jy kan na Hawke ook kyk. Baie scope vir min geld