Page 1 of 1
Hoe gemaak vir n 2de Semi Auto lisensie?
Posted: Thu May 31, 2018 10:03 pm
by Rudolf 375
Hi Manne. Hoe motiveer ek om n 2de Semi op my naam te kry. Ek het tans n M&P 15 en kyk nou na n AK of n 9MM, G@T juk net vir nuwe speelgoed!
Re: Hoe gemaak vir n 2de Semi Auto lisensie?
Posted: Fri Jun 01, 2018 10:25 am
by Ranger
You motivate it for your need. What makes the new one more suitable for your need than your existing semi?
Re: Hoe gemaak vir n 2de Semi Auto lisensie?
Posted: Fri Jun 01, 2018 10:41 am
by Klein Karoo
In jou motivering wees spesifiek hoke9m jy n tweede semi automaties gaan nodig he, verwys na die klas / afdeling wat jy tans deelneem en dan hoekom jou 2 de wapen beter sal wees bv loop lengte ens
As dit semi wapens gaan wees met dieselfde kaliber moet jy n waterdigte motivering he.
Re: Hoe gemaak vir n 2de Semi Auto lisensie?
Posted: Fri Jun 01, 2018 10:45 am
by andre007
Rudolf.Spaar jouself baie moeite en verdriet en kry vir JRM om daai probleem vir jou uit te sort.
Re: Hoe gemaak vir n 2de Semi Auto lisensie?
Posted: Fri Jun 01, 2018 10:51 am
by Rudolf 375
Sal dan hul vir Jrm skakel sodra ek koop.