Page 1 of 1

Tikka T3 Varmint 300wsm Projek

Posted: Tue May 29, 2018 7:34 am
by DamDuiker
Goeie Dag ek dog ek deel maar met julle my 300wsm se projek.

Die groep wat geskiet is, is 5 skote op 100

Het hom eers reg gekry vir sy eerste bosveld jag. sal nou gaan sien hoe maak hy op die verder agstande.

Re: Tikka T3 Varmint 300wsm Projek

Posted: Tue May 29, 2018 7:35 am
by DamDuiker
Hier is die Grouping en die jag

Re: Tikka T3 Varmint 300wsm Projek

Posted: Tue May 29, 2018 7:42 am
by Springkudu
Damduiker, die roer van jou praat met my. My gat jeuk vir iets nuut en ek dink al die hele week aan die kombinasie.

Hy lyk baie smart en skiet mooi groepe. Dink jy het my oorreed.

Re: Tikka T3 Varmint 300wsm Projek

Posted: Tue May 29, 2018 7:51 am
by DamDuiker
Ek moet self se die fotos doen hom nie justice nie.

Re: Tikka T3 Varmint 300wsm Projek

Posted: Tue May 29, 2018 8:01 am
by Rem
Baie mooi,

watse punte skiet jy en spoed? sommer geinteresseerd.

Re: Tikka T3 Varmint 300wsm Projek

Posted: Tue May 29, 2018 8:22 am
by ruaanb
Baie netjies!

Re: Tikka T3 Varmint 300wsm Projek

Posted: Tue May 29, 2018 8:25 am
by DamDuiker
Eldx 178gr spoed so 2900ft/s