6.5 CM Silencer & Scope
Posted: Fri May 25, 2018 10:21 am
Ek het 'n Howa 6.5 Creedmoor 22" gekoop waarmee my seun sal begin jag. Ek moet nou besluit op 'n scope en demper.
Die geweer sal gebruik word hoofsaaklik vir jag (minimaal teiken skiet), vlakte en bos. Vir die demper soek ek iets wat lig is en nie te lank nie (reflex tipe?), maar wat ook redelike recoil vermindering gee.
Prysklas vir scope tot +- R5k.
Dankie, sien uit na julle insette.