Die wil om te lewe
-
Apie reilly
Die wil om te lewe
Nog eeniekie, Ek het twee jaar terug gaan jag in Dwaalboom bloue was in die visier Saterdag oggend loop ek in vier bulle vas klop die een en die ander drie staan ek dog toe nee wat sal maar nog een stamp so gemaak. Ek bel toe die plaaseienaar en laat weet hy moet kom ek het twee bloues geklap. Ek loop toe en kry die een maklik agter die boom le, soek toe die tweede een wat ek gwskiet het kerels glo my n blinde ou kan daai bloed spoor volg maar bloue is weg. Loop toe maar terug pad toe want die boer is al daar, die vra toe waar is hulle ek gaan wys hom die een en gaan wys hom die bloed spoor. Ons besluit toe maar ons gaan hom los laat hy gaan le ons sal later daai spoor volg. Ons maak toe so omtrent drie uur daai middag ons loop hom Half vyf raak daai middag onder n boom skiet hom nog n skoot deur die kop maar was te oorhaastig swak skoot, hy vlieg toe weer op gelukkig skiet die plaas boer hom n mooi skoot deur die kop toe ons by die bok kom wou ek sien waar my skoot was die eerste een n pervekte blad skoot volgens my by die (exit) wound haal ek n stuk long uit ek het diet nog nooit te gekom nie hy het seker drie kilos vanwaar ek hom geskiet het en waar ons hom gekry het geloop.
-
ArnoldM
Re: Die wil om te lewe
Ja nee Apie, hulle se mos 'n bloue word siek gebore en net al hoe gesonder met elke skoot wat jy hom skiet....
-
JoevR
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Tue Jun 14, 2011 4:55 pm
Re: Die wil om te lewe
Apie, dit is die rede hoekom ek die grootste kaliber geweer wat ek besit gebruik as ek 'n blouwildebees wil jag.
Groete
Joe
Groete
Joe
6,5 x 58, 7 x 57 (x5), 8 x 57JS, 8 x 60J, 8 x 60JS, 8 x 68S, 9 x 57, 10,75 x 68, 25-06, 30-06, 7mm Rem Mag, 375 H&H Mag, 12 Gauge (x2), 22 LR (x5) 6,35 (x7) .38 Spec., .380, 9 mm P, .44 Mag
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Die wil om te lewe
Dis amper skrikwekkend as 'n ou agterkom hoe "ratel taai" die natuur is....
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Die wil om te lewe
Hallo Manne,
Ek moes self laas week 'n gekwesde SWB gaan opvolg met 'n 30-30.
Iemand het haar deur die agterstewe geskiet en sy het woes gebloei, ek is toe maar agterna te voet en het haar gaan soek.
Toe ek haar kry toe staan sy nog, en toe sy draai toe sit ek een wat ek gehoop is is die hart/long area, sy val en toe staan sy weer op, toe skiet ek weer op dieselfde plek.
Sy het toe gaan l?, maar wou nie dood, toe kom ek naby genoeg om haar deur die kop te skiet en dit is toe wat ek agterkom die teleskoop was uit want my twee "hart/long" skote was albei bymekaar maar ver regs.
Dit was vir my bitter hartseer om te sien hoe sy nie wil vrek nie.
Ons het daarna uitgevind sy was swaar dragtig. Dit was wild waar als in die kamp moes uitgeskiet word.

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Die wil om te lewe
Arm man se buffel, kyk hulle is taai en omdar sy nek so laag gaan en sy skof so hoog sit skiet baie manne hom ook nog hoog. En pasop maar het al self gesien as hy gekwes is kan hy lekker bedonnerd word.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Die wil om te lewe
Dragtige diere vat baie langer om te vrek. Vra maar vir KSV, hy het in Mei saam met ons 'n gemsbok koei 'n perfekte breinskoot geskiet, en sy het ook bitter lank gevat om heen te gaan....DWB wrote: Ons het daarna uitgevind sy was swaar dragtig.
Goed, beter, 6millimeter!