Page 1 of 1
Boerbokke en boerskaap gesoek!
Posted: Tue Oct 04, 2011 10:01 am
by Vasvat
Ek is op soek na bogenoemde vir 'n paar kliente van my, asseblief laat weet wat julle het.
Bokke van alle ouderdomme en boergoed!
Skaap soek ek veral na goeie dorpers en Dohne's verkieslik met wol of swaar dragtig/ met lam.
Dragtige diere sal gescan of op die lyf moet wys!
My email adres is
williebww@telkomsa.net
Sel. 0823269183
Willie Bruwer
Re: Boerbokke en boerskaap gesoek!
Posted: Tue Oct 04, 2011 11:40 am
by cassie_calvinia
watse tipe boerbokke? ek het baie bont boerbokke! jul soek seker opregte rooi koppe?
Re: Boerbokke en boerskaap gesoek!
Posted: Tue Oct 04, 2011 4:15 pm
by Vasvat
Cassie wat het jy, as jy kan het jy fotos en die afbreek van wat jy het asb ou maat sal al help!
Wiliie
Re: Boerbokke en boerskaap gesoek!
Posted: Tue Oct 04, 2011 5:09 pm
by cassie_calvinia
het nie nou 'n foto. maar dis 'n deurmekaar spul. rooikoppe, bruines, geeles, swartes. hul baie gehard. hul raak nie siek, niks. al wat ons met hul doen, is dompel dip hul 1 keer per jaar, sodat hul nie siektes oordra. het seker so 700, van jonk tot oud. as ek my sin kry(by my pa verby kom) laai ek groot en klein weg. sal prys moet uitvind, sal mark prys vra. dink gemiddeld volbek en lam sal so R900 +- wees.
Re: Boerbokke en boerskaap gesoek!
Posted: Tue Oct 04, 2011 7:47 pm
by cassie_calvinia
lam se prys gaan so 25/kg, volbek val na 18/kg. mail my as jul dalk verder belangstel
nuplaas@hantam.co.za
Re: Boerbokke en boerskaap gesoek!
Posted: Wed Oct 05, 2011 8:45 pm
by Vasvat
Cassie ek mail jou, ons moet reel vir kom kyk! Dalk vlg week.
Re: Boerbokke en boerskaap gesoek!
Posted: Thu Oct 06, 2011 2:57 pm
by tokjak
HET VIR JOU 38 WIT DORPERS MET 48 LAMMERS --- R2 000
Re: Boerbokke en boerskaap gesoek!
Posted: Thu Oct 06, 2011 8:49 pm
by Vasvat
Tokjak sorry jong kom nou eers weer in sein. My kliente soek so in die omgewing van 300 witdorpers, 400-500 swartkoppe en so 800-1000 bokke so laat ek sien wat ek kan doen met joune. Sluit prys btw in en waar is dit?
Willie