Page 1 of 1
SA Jagorganisasies kry pakslae
Posted: Fri May 11, 2018 7:34 am
by win270
Op Netwerk24 vanoggend:
https://www.netwerk24.com/Nuus/Omgewing ... e-20180510
Ek kan ongelukkig nie die artikel CUT & PASTE nie.
Re: SA Jagorganisasies kry pakslae
Posted: Fri May 11, 2018 8:07 am
by Gawie(13mm)
.....en soos gewoonlik word die baba saam met die badwater uitgegooi!
Sosiale media en die menining van die oningeligte massas, is die euwel van ons tyd. Diere mishandelling, is 'n sonde in baie mense se oë. Ek is amper 100 % seker dat die meeste lede op Jaracal, gekant is teen enige vorm van fisieke lyding van enige dier. In die oë van die anti-jagter, is ons egter net so skuldig aan die "sonde", as-of ons self die arme maanhaar met die sweep, voor die oorgewig Amerikaanse jagter se bakkie uitjaag.