Page 1 of 1
picatiny rail vi howa kort aksie
Posted: Thu May 10, 2018 5:24 pm
by ljoubert
Dag se.hoop almal het al ietsie vi die biltong hakke gekry. Ek is opsoek na howa kortaksie picatiny extended rail vi my atn x sight .weet iemand wa ek dalk kan kry
Re: picatiny rail vi howa kort aksie
Posted: Thu May 10, 2018 5:35 pm
by Malan123
Gesels met Geno, hy verkoop hulle teen goeie pryse
Re: picatiny rail vi howa kort aksie
Posted: Thu May 10, 2018 6:03 pm
by ljoubert
Baje dankie Malam .het jy geno se kontak besonderhede
Re: picatiny rail vi howa kort aksie
Posted: Thu May 10, 2018 6:04 pm
by ljoubert
Jammer oor spel van jou van .dik vingers
Re: picatiny rail vi howa kort aksie
Posted: Thu May 10, 2018 6:05 pm
by Geno
0825354100
Groete
Re: picatiny rail vi howa kort aksie
Posted: Thu May 10, 2018 6:09 pm
by ljoubert
Naandse Geno .kan ek nou nou bel
Re: picatiny rail vi howa kort aksie
Posted: Thu May 10, 2018 6:11 pm
by Geno
Whatsapp my asb dan antwoord ek wanneer ek kan. Besig om siek kinders in die bed te sit.
Re: picatiny rail vi howa kort aksie
Posted: Fri May 11, 2018 10:26 am
by william007
Goeie dag
ek soek ook een. Het een gaan koop toe sien ek hy is te kort. Geno ek sal ook een wil he vir my Atn scope asb. sal jou lui gee.