Page 1 of 1

Re: Fabrieks lope vs Custom - Borescope video

Posted: Mon Oct 03, 2011 3:23 pm
by Gerhard
Ag nee man Ludwig....

Nou de duiwel gaan ek my lope so gepolish kry...  ;D


Wonder nogal hoe daai loop so "gelap" word om daai afwerking te kry...

Re: Fabrieks lope vs Custom - Borescope video

Posted: Mon Oct 03, 2011 3:54 pm
by Gerhard
Sal maar n spaar rekening oop maak sodat elke maand bietjie kan weg sit...

Wil die 30 06 om bou in baan geweer.

Dink aand die 6.5 Swede ...

Gaan darm mooi maak met so n loop.  ;D

Re: Fabrieks lope vs Custom - Borescope video

Posted: Mon Oct 03, 2011 4:11 pm
by Gerhard
sal eers n bore scope moet koop...

sal elke loop wat ek kan in die hande kry sit en deur werk en oefen

as ek dan reg is om my loop te kies gaan ek presies weet wat om te loer voor...

Re: Fabrieks lope vs Custom - Borescope video

Posted: Mon Oct 03, 2011 4:22 pm
by BLOK
Gerhard bou nou vir jou so 6.5x47 dan vertel jy my hoe hy skiet dat ek ook een kan bou ;D ;D

Re: Fabrieks lope vs Custom - Borescope video

Posted: Mon Oct 03, 2011 4:26 pm
by Gerhard
BLOK wrote: Gerhard bou nou vir jou so 6.5x47 dan vertel jy my hoe hy skiet dat ek ook een kan bou ;D ;D
Nou wat is die probleem met die Swede?

Re: Fabrieks lope vs Custom - Borescope video

Posted: Mon Oct 03, 2011 4:30 pm
by BLOK
Gerhard

Al probleem is ek het nog nie een gebou nie maar dink na die 204 sal dit hy wees op die lys. ;D ;D

Re: Fabrieks lope vs Custom - Borescope video

Posted: Mon Oct 03, 2011 4:31 pm
by Gerhard
BLOK wrote: Gerhard

Al probleem is ek het nog nie een gebou nie maar dink na die 204 sal dit hy wees op die lys. ;D ;D
Nee is reg,

Die Swede gaan lang termyn projek wees.

Gaan eers die Musgrave aksie laat blue print en die 30 06 vir n ruk nog skiet...