Harrington and Richardson .22LR
Posted: Thu May 10, 2018 7:00 am
Goeie more Almal
Hoop dit gaan goed
Ek wil hoor of enigiemand my kan help met inligting rondom n harrington and richardson .22 LR.
Dit was my oupa sin en wil kyk om dit oor te neem omdat dit n erfstuk is. Die geweer is nie in 25 jaar gebruik nie. So hy is nie in die beste toestand nie.
Is dit die moeite werd om die geweer te lisensieer en bietjie geld op die geweer te spandeer om hom weer mooi te maak. Of is dit beter om eerder te kyk na iets anders afgesien van die sentimentele waarde.
Ek wil ook nie rerig R5000 spandeer op die geweer nie.
Daar is redelik roes op die geweer en die kolf sal moet oorgedoen word.
Ek ken glad nie die gewere nie. Is dit iets unieks of nie rerig nie.
Dankie
Groete
Lem