Nie meer "ietwat teleurgesteld"
Posted: Mon Oct 03, 2011 12:13 pm
Hi Manne
Ek wil net noem dat ek my vark gekry het! Te danke aan 'n baie gawe uitnodiging en baie moeite van my gasheer af, hang my vark 31kg aan die haak, (en 'n Impala) by die slaghuis. Nou kan ek my jag-jaar toemaak.
NB: My gasheer werk volgens die "paying it forward" beginsel en n.a.v sy motivering aan my, sal ek die momentum behou. Daar gaan 'n paar mense lekker eet een van die dae.
Ek het ook toevallig opgelet dat "Swift" 'n "paying forward" onderwerp begin het. Ek vra julle mooi om bietjie te gaan loer. Hierdie kan die begin van 'n wonderlike ding word.
Vriendelike groete