Page 1 of 1

Klambon laste(rubbers)

Posted: Tue May 08, 2018 6:20 pm
by Bok
Naand

Weet iemand dalk waar ek van hierdie rubbers in die hande kan kry? Dit is laste op n hoƫ druk water pyp. Ek sukkel vreeslik om van hulle te kry.

(Kan ek dalk die fotos vir iemand whatsapp om hulle op te sit, ek kry hulle ni op ni)

Groete Frans

Sent from my SM-A500F using Tapatalk

Re: Klambon laste(rubbers)

Posted: Tue May 08, 2018 6:32 pm
by tripodmvr
Is dit wat jy soek?
Klambon.jpg

Re: Klambon laste(rubbers)

Posted: Tue May 08, 2018 6:37 pm
by Bok
Kan ek dalk vir jou fotos stuur?

Sent from my SM-A500F using Tapatalk