Page 1 of 3

Howa 223rem 1:9 Heavy Barrel

Posted: Mon May 07, 2018 2:52 pm
by Dumbluck
Ek soek 'n geweer vir my meisie, sy het die naweek saam gaan skiet ma het bietjie gehuil oor die 308 se recoil en my Savage is bietjie swaar om te hanteer. Ek soek 'n geweer vir die baan, gemaklik 500m en dalk bietjie verder. Baie min recoil en moet goedkoop kan laai. Dalk later kyk na 'n progressive press vir hom en die 9mm.

Sal ek 'n fout maak met so Howa 223rem 1:9 Heavy Barrel?

Kan die manne wat so geweer het dalk 'n paar ladings deel laat ek 'n idee kan kry wat hy kan maak?

Ek het 'n paar rowwe somme gemaak en dit lyk my 'n 73gr Hornady ELD-M sal so +-2650fps loop vir node met 21gr S335?
Stabiliseer die 73/75 gr koeëls in die 1:9 twist loop of moet ek ligter gaan? Dit lyk of hulle so op die lyn sit.

Ek kan nou een kry met 'n fluted heavy barrel vir R10500, Is daar iets anders wat ek moet oorweeg?
Kom hulle in Stainless Steel?

Ek hoor graag, dankie.

75gr match
http://www.jaracal.com/download/file.php?mode=view&id=39630&sid=2dc8e2959ea82f84977e11e475215718

73gr ELD-M
http://www.jaracal.com/download/file.php?mode=view&id=39631&sid=2dc8e2959ea82f84977e11e475215718

Die is haar eerste 3 skote OOIT met 'n geweer, ek het haar bietjie laat dryfire in die agterplaas met die kruishaar op 'n teiken so week terug. 308, 3 skote, 13mm op 100m. Daarna het sy lekker gongs geskiet op 100, 200 en 300, paralax gestel, gedial en gegooi!
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180507/75fd6c10e700275ac9e3ee239ee4a827.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180507/839897daf049b42783ebd2ae21a89666.jpg

Re: Howa 223rem 1:9 Heavy Barrel

Posted: Mon May 07, 2018 3:10 pm
by Finder20
Dumbluck wrote:Ek soek 'n geweer vir my meisie, sy het die naweek saam gaan skiet ma het bietjie gehuil oor die 308 se recoil en my Savage is bietjie swaar om te hanteer. Ek soek 'n geweer vir die baan, gemaklik 500m en dalk bietjie verder. Baie min recoil en moet goedkoop kan laai. Dalk later kyk na 'n progressive press vir hom en die 9mm.

Sal ek 'n fout maak met so Howa 223rem 1:9 Heavy Barrel?

Kan die manne wat so geweer het dalk 'n paar ladings deel laat ek 'n idee kan kry wat hy kan maak?

Ek het 'n paar rowwe somme gemaak en dit lyk my 'n 73gr Hornady ELD-M sal so +-2650fps loop vir node met 21gr S335?
Stabiliseer die 73/75 gr koeëls in die 1:9 twist loop? Dit lyk of hulle so op die lyn sit.

Ek sien hulle gaan vir so R9500? Is daar iets anders wat ek moet oorweeg?
Kom hulle in Stainless Steel?

Ek hoor graag, dankie.

75gr ELD-M
http://www.jaracal.com/download/file.php?mode=view&id=39630&sid=2dc8e2959ea82f84977e11e475215718

73gr ELD-M
http://www.jaracal.com/download/file.php?mode=view&id=39631&sid=2dc8e2959ea82f84977e11e475215718

Die is haar eerste 3 skote OOIT met 'n geweer, ek het haar bietjie laat dryfire in die agterplaas met die kruishaar op 'n teiken so week terug. 308, 3 skote, 13mm op 100m. Daarna het sy lekker gongs geskiet op 100, 200 en 300, paralax gestel, gedial en gegooi!
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180507/75fd6c10e700275ac9e3ee239ee4a827.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180507/839897daf049b42783ebd2ae21a89666.jpg
Ek het ook oor hierdie een gewonder......luister graag......Waar kry jy hierdie program Dubluck?

Re: Howa 223rem 1:9 Heavy Barrel

Posted: Mon May 07, 2018 3:17 pm
by Dumbluck
Finder20 wrote:Ek het ook oor hierdie een gewonder......luister graag......Waar kry jy hierdie program Dumbluck?
Dit is op Berger se website http://www.bergerbullets.com/twist-rate-calculator/

Re: Howa 223rem 1:9 Heavy Barrel

Posted: Mon May 07, 2018 3:25 pm
by Dumbluck
Ek het bietjie vasgehaak by die S335 want ek laai dit in my 308, is S355 die regte kos vir hom?

Re: Howa 223rem 1:9 Heavy Barrel

Posted: Mon May 07, 2018 3:38 pm
by Rudie
Myne hou baie van die 73eldm en 75 amax. Ek het al selfs die 80vr eldm in hom geskiet met baie goeie resultate.

S321 is my keuse teen 2930fps

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Re: Howa 223rem 1:9 Heavy Barrel

Posted: Mon May 07, 2018 3:40 pm
by Dumbluck
Rudie wrote:Myne hou baie van die 73eldm en 75 amax. Ek het al selfs die 80vr eldm in hom geskiet met baie goeie resultate.

S321 is my keuse teen 2930fps

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Baie dankie, dis wat ek wil hoor!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Howa 223rem 1:9 Heavy Barrel

Posted: Mon May 07, 2018 4:38 pm
by Arnold
Adri, vra ook net waar (hoogte bo seëvlak) die ouens die swaar koeëls skiet want hier by die see sukkel ons gewoonlik met dit wat die ouens op die hoogtes so maklik regkry.

My raad sou wees om eerder na die Tikka of Sako geweertjies met 'n 8 Twist loop te kyk. Die Sako sal ook mooi pas langs die ander een in die kluis ;)

Re: Howa 223rem 1:9 Heavy Barrel

Posted: Mon May 07, 2018 5:06 pm
by Dumbluck
Arnold wrote:My raad sou wees om eerder na die Tikka of Sako geweertjies met 'n 8 Twist loop te kyk. Die Sako sal ook mooi pas langs die ander een in die kluis ;)
Sjoe ek sien Die Skietwinkel het hoekal 'n Sako Varmint 223, saam met die 308 sal hulle mooi in die kluis staan.

Ek is al klaar op van 'n .22lr na 'n 223, vir die prys van daai Sako kan ek 'n Howa, Vortex 6.5-20, rail, ringe, dies en 300 doppe koop... moet ma besluit waar ek die streep wil trek, ek dink die gaan 'n budget build wees want ek wil graag daai Savage 10 GRS 6mm creedmoor ook hê as hy beskikbaar raak :) hou nooit op nie haha

Re: Howa 223rem 1:9 Heavy Barrel

Posted: Mon May 07, 2018 5:44 pm
by Arnold
In my 9 twist AR kon ek nie die 77gr Nosler CC heeltemal stabiliseer nie en groepe was swak Al het berekeninge gewys dat dit werk). Die 69gr het baie mooi gewerk.

As jy dus vir die Howa gaan moenie staatmaak daarop dat iets bo 70gr wel gaan stabiliseer nie.

Soek dalk n Tikka T3 varminter met 8 twist as jy so iets sou oorweeg. Niks fout met Howa nie maar die twist is bietjie beperkend.

Re: Howa 223rem 1:9 Heavy Barrel

Posted: Mon May 07, 2018 6:06 pm
by Capt. Yoda
Dumbluck wrote:
Arnold wrote:My raad sou wees om eerder na die Tikka of Sako geweertjies met 'n 8 Twist loop te kyk. Die Sako sal ook mooi pas langs die ander een in die kluis ;)
Sjoe ek sien Die Skietwinkel het hoekal 'n Sako Varmint 223, saam met die 308 sal hulle mooi in die kluis staan.

Ek is al klaar op van 'n .22lr na 'n 223, vir die prys van daai Sako kan ek 'n Howa, Vortex 6.5-20, rail, ringe, dies en 300 doppe koop... moet ma besluit waar ek die streep wil trek, ek dink die gaan 'n budget build wees want ek wil graag daai Savage 10 GRS 6mm creedmoor ook hê as hy beskikbaar raak :) hou nooit op nie haha

Ma dan het jy n sako maar op n erenstige noot daai Howas skiet baie lekker

Re: Howa 223rem 1:9 Heavy Barrel

Posted: Mon May 07, 2018 6:39 pm
by HenkM
My howa 1/9” skiet bars hou met 70gr Bergers en 37gr S365 teen 3400fps

Maar waar Gaan jy n howa 1/9” kry of S3645??

Re: Howa 223rem 1:9 Heavy Barrel

Posted: Mon May 07, 2018 7:00 pm
by Arnold
HenkM wrote:My howa 1/9” skiet bars hou met 70gr Bergers en 37gr S365 teen 3400fps

Maar waar Gaan jy n howa 1/9” kry of S3645??
Maar daai is n 22-250 en nie n 223 nie

Re: Howa 223rem 1:9 Heavy Barrel

Posted: Mon May 07, 2018 8:53 pm
by HenkM
Jammer Arnold, jy is reg. Lol

Re: Howa 223rem 1:9 Heavy Barrel

Posted: Mon May 07, 2018 9:10 pm
by Basjan123
Net om 'n spanner in die works te gooi, hoekom kyk jy nie na die 6,5mm Grendel nie. Ek is baie skop sensitief en hanteer daai geweertjie met gemak. Die enigste rede hoekom ek 'n KD sal op sit is vir die geraas. Hy vat net 'n paar gr kruit meer as , die 223 met 55gr punte , op 120 gr Sierra pille en jou vriendin kan lekker loop en jag/skiet met hom.

Re: Howa 223rem 1:9 Heavy Barrel

Posted: Mon May 07, 2018 9:36 pm
by Arnold
Howa in 6mm Creedmoor >:D

Hy gaan nie so goedkoop skiet nie en gaan bietjie meer recoil he maar jy gaan 55gr tot 105gr en swaarder in hom kan skiet ... o ja, sy sal hom ook kan skiet :laugh:

Re: Howa 223rem 1:9 Heavy Barrel

Posted: Mon May 07, 2018 9:39 pm
by tripodmvr
Grendel is nie vir ver gooi nie. Die 223 se oomph raak oor maar op anderkant 500m.

Re: Howa 223rem 1:9 Heavy Barrel

Posted: Wed May 09, 2018 2:16 pm
by Dumbluck
Dankie almal, Basjan ek het klaar 'n 260rem. Alles weer in ag geneem, tekortkominge ens. en ek dink ek gaan een kry.
Is nuuskierig oor die Howa's en ek kan 'n lekker 500m geweer met niks recoil bou op 'n budget vir my meisie en pelle wat wil saam skietbaan toe kom.

Ek sal hom seker net op my naam kry dan bring howa 'n 224 valkyrie uit :(

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Howa 223rem 1:9 Heavy Barrel

Posted: Sat May 12, 2018 10:32 am
by Dumbluck
Ok ek het hom geneem, hulle moet hom net terugsit in die hogue kolf :(
Fluted bull barrel lyk mooi.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180512/747631aa1fae94299f947654c51492b2.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180512/ceeab44a659b4035eb1050f261cc8eab.jpg

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Howa 223rem 1:9 Heavy Barrel

Posted: Sat May 12, 2018 3:09 pm
by Finder20
Dumbluck wrote:Ok ek het hom geneem, hulle moet hom net terugsit in die hogue kolf :(
Fluted bull barrel lyk mooi.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180512/747631aa1fae94299f947654c51492b2.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180512/ceeab44a659b4035eb1050f261cc8eab.jpg

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Watter kaliber het jy toe gevat?

Sent from my HUAWEI VNS-L22 using Tapatalk

Re: Howa 223rem 1:9 Heavy Barrel

Posted: Sat May 12, 2018 3:11 pm
by Dumbluck
Finder20 wrote:Watter kaliber het jy toe gevat?
223rem

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Howa 223rem 1:9 Heavy Barrel

Posted: Sat May 12, 2018 5:20 pm
by Capt. Yoda
Netjies, watse winkel is daai met al daai lekker koele

Re: Howa 223rem 1:9 Heavy Barrel

Posted: Sat May 12, 2018 5:32 pm
by Dumbluck
Capt. Oblivious wrote:Netjies, watse winkel is daai met al daai lekker koele
Dankie, dit is VGK in Parow

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Howa 223rem 1:9 Heavy Barrel

Posted: Sat May 12, 2018 7:48 pm
by tripodmvr
Dumbluck, lyk my jy doen jou naam gestand met daardie mooi meisiekind wat die geweer vashou. Op my ouderdom is 'n mooi vrou nog steeds iets vir die oog. Lyk my die jonger manne is bang hul vrouens sien hul plasing as hulle soiets sou se. My komplemente vir haar mooi glimlag.

Re: Howa 223rem 1:9 Heavy Barrel

Posted: Sat May 12, 2018 9:29 pm
by Alwin
Dumbluck wrote:Ok ek het hom geneem, hulle moet hom net terugsit in die hogue kolf :(
Fluted bull barrel lyk mooi.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180512/747631aa1fae94299f947654c51492b2.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180512/ceeab44a659b4035eb1050f261cc8eab.jpg

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sy is pragtig!

Plaas 'n foto van die geweer ook asb?

Re: Howa 223rem 1:9 Heavy Barrel

Posted: Mon May 14, 2018 11:33 am
by Dumbluck
Baie dankie vir al die komplimente, gee ons 'n kans om als reg te kry dan sal ons altwee by die skiet dae kom gesigwys.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk