Page 1 of 1
Rudolph h1 4-12x50
Posted: Sun May 06, 2018 6:15 pm
by Blink Stefaans
Dagse manne.
Het vir my n Rudolph H1 gekoop en hom hastig opgesit Donderdag oggend voor ek bos toe gery het.
Het op die skietbaan en in die bos agtergekom dat die beeld baie dof is selfs teenoor my vriend se R2000 Nikko Stirling. Kon ek dalk n "lemon" gekoop het???? Wat ek gehoor het van die Rudolphs is dat hul glas baie goed is
Re: Rudolph h1 4-12x50
Posted: Sun May 06, 2018 7:12 pm
by Armand Steenkamp
Ek weet van heelwat manne wat sukkel met hulle. En ook nie diens kryvas daar n probleem is nie....
Re: Rudolph h1 4-12x50
Posted: Sun May 06, 2018 10:36 pm
by Fanta300
Vat hom terug!!
Re: Rudolph h1 4-12x50
Posted: Mon May 07, 2018 10:49 am
by Blink Stefaans
Hul het gese ek kan hom terug stuur en hul sal vir my n nuwe een stuur. Hoop nie hulle raak pedanties oor ring merkies nie
Re: Rudolph h1 4-12x50
Posted: Mon May 07, 2018 11:12 am
by Hein22
Ek het onlangs bietjie so teleskoop onder oe gehad en hulle lyk eintlik na verskriklikke lekker jag teleskope. Die glas was beslis nie dof nie en ek het nogals by myself gedink dat hulle enige dag met dieselfde klas lynx kan kers vashou. Die T3 kruishaar is 'n lekker kruishaar en offer iets wat Lynx nie in hulle budget teleskoop reeks het nie. Dit is net die after sales service wat my die een of die ander sou maak kies, sou hou ons asb op hoogte met hulle terugvoer, dit kan baie insigewend wees vir toekomstige aankope.
Re: Rudolph h1 4-12x50
Posted: Mon May 07, 2018 11:46 am
by Blink Stefaans
Ek het juis vir die Rudolph gegaan omdat ek gehoor het van die hoƫ kwaliteit glas. Die T3 is n baie netjiese reticle
Ek het vir Duan Brits van Ultimate optics geskakel en hy het gese hy vervang hom.