Page 1 of 1
Range finder vir boog
Posted: Thu Apr 26, 2018 9:12 am
by Kolhasie
Goeie more
Kry jy n range finder wat op die boog kom?
Kan iemand help met so iets?
Groete KH
Re: Range finder vir boog
Posted: Thu Apr 26, 2018 9:14 am
by henried
https://scontent-lht6-1.xx.fbcdn.net/v/t1.0-9/30730012_1629446903835074_6966303406398898176_n.jpg?_nc_cat=0&oh=4d787892ceb3ad4040072743e07a00d3&oe=5B5BEEDA
http://www.bowhuntingmag.com/files/2010/09/pbh_leupold-vendetta_rangefinder_a.jpg
Re: Range finder vir boog
Posted: Thu Apr 26, 2018 11:51 am
by tripodmvr
Mooi prys op die Garmin !!!!!!!!!!!!!
Ek skiet dan liefs 2 elande met die geweer.
Re: Range finder vir boog
Posted: Fri Apr 27, 2018 5:32 am
by 6.5/284Norma
Daai Vendetta werk mooi!
Re: Range finder vir boog
Posted: Mon Jun 04, 2018 9:11 am
by connas
wat kos so n vendetta 2d hands ?
groete connas
Re: Range finder vir boog
Posted: Tue Jun 05, 2018 8:06 am
by SeanNel
http://www.bowhuntingmag.com/files/2018/01/IQ-Bowsights-ATA-Lead.jpg
Daai Vendetta werk goed, maar 'n pyn om op te stel!
Die IQ se prys maak ook nie seer nie...
Re: Range finder vir boog
Posted: Tue Jun 05, 2018 8:38 am
by Nella
SeanNel wrote:http://www.bowhuntingmag.com/files/2018/01/IQ-Bowsights-ATA-Lead.jpg
Daai Vendetta werk goed, maar 'n pyn om op te stel!
Die IQ se prys maak ook nie seer nie...
Vertel bietjie meer asb..stel self ook belang in so een
Waar kan mens pryse kry?
Re: Range finder vir boog
Posted: Tue Jun 05, 2018 1:10 pm
by Kolhasie
Nella wrote:SeanNel wrote:http://www.bowhuntingmag.com/files/2018/01/IQ-Bowsights-ATA-Lead.jpg
Daai Vendetta werk goed, maar 'n pyn om op te stel!
Die IQ se prys maak ook nie seer nie...
Vertel bietjie meer asb..stel self ook belang in so een
Waar kan mens pryse kry?
volg
Re: Range finder vir boog
Posted: Tue Jun 05, 2018 1:26 pm
by SeanNel
Nella wrote:
Vertel bietjie meer asb..stel self ook belang in so een
Waar kan mens pryse kry?
Die US Dollar prys is so net oor die $400... Nie seker wat die Rand prys sal wees nie, maar Archer's Edge is die distributors van IQ sover ek weet... so ek dink as daar enigsins aanvraag is, sal hulle, hulle ook inbring.
IQ Define - Range Finding Sight
Features:
OLED Display with blue yardage and yellow battery indicator
2 min scan mode
External trigger with adhesive
Separate red dot visible laser for calibration
Cr2 battery
Yardage displayed is always horizontal distance (angle compensation built-in)
.019 pins
5 pin model only
Range to 99 yards
Weight: 18.25 oz
Re: Range finder vir boog
Posted: Tue Jun 05, 2018 1:38 pm
by Monster
Net 'n vraag maar hoekom will jy 'n bow mounted range finder he? Ek vind 'n hand held baie goed en baie meer aanpasbaar
Re: Range finder vir boog
Posted: Tue Jun 05, 2018 1:42 pm
by Nella
Eina. ..teen $400 gaan hy hier op eiendig seker maar teen selfde prys as daai Garmin.
Re: Range finder vir boog
Posted: Tue Jun 05, 2018 2:39 pm
by SeanNel
Nella wrote:Eina. ..teen $400 gaan hy hier op eiendig seker maar teen selfde prys as daai Garmin.
Nee... hoort drasties minder te wees... Garmin is $999 en $1399 vir die twee modelle
Re: Range finder vir boog
Posted: Tue Jun 05, 2018 2:44 pm
by SeanNel
Monster wrote:Net 'n vraag maar hoekom will jy 'n bow mounted range finder he? Ek vind 'n hand held baie goed en baie meer aanpasbaar
Ek kan nie praat oor die IQ nie, maar die garmin is baie meer "narrow beam" as gewone handheld... hy is nogal geneig om tussendeur gaps te kan range.
Ek dink sy grootste waarde is maar meer op "skittish game" wat rondbeweeg... as jy op fulldraw is, na 'n stalk, en jou bok beweeg, of 'n ander bok kom in waar jy moontlik nie gesien het nie, kan jy range/re-range met akurate afstand dan jou skoot neem (IQ) of afstand en perfekte pin (garmin) - sonder om jou boog te ontspan.
Hoe baie gaan jy dit gebruik? dit sal seker afhang van areas en tipiese diere wat jy jag. Is dit nodig? gladnie... is dit handig? ek dink nogal so...
Re: Range finder vir boog
Posted: Tue Jun 12, 2018 2:01 pm
by henried
connas wrote:wat kos so n vendetta 2d hands ?
groete connas
R2500
Kyk hier:
https://www.facebook.com/groups/3824744 ... 7312202101
Re: Range finder vir boog
Posted: Tue Jun 12, 2018 6:12 pm
by 6.5/284Norma
Burris maak ook nou 'n rangefinder wat op boog pas. Lyk indrukwekkend.