Page 1 of 1

Mildot master

Posted: Wed Apr 25, 2018 4:42 pm
by alecjohnson
Manne ek soek graag 'n mildot master maar om hom in te voer gaan 'n aardige bedraggie wees vir 'n stukkie plastiek, is hier nie dalk 'n vervaardiger in SA van iets soortgelyk nie?

ek wil in die lang skote suksesvol maak en nie aan mekaar my stofkol soek om holdover te maak nie. het nog 'n lang pad om te leer.... en wil nie van tegnologie gebruik maak nie.

Groete
Alec

Re: Mildot master

Posted: Wed Apr 25, 2018 4:46 pm
by JacoJ
alecjohnson wrote:Manne ek soek graag 'n mildot master maar om hom in te voer gaan 'n aardige bedraggie wees vir 'n stukkie plastiek, is hier nie dalk 'n vervaardiger in SA van iets soortgelyk nie?

ek wil in die lang skote suksesvol maak en nie aan mekaar my stofkol soek om holdover te maak nie. het nog 'n lang pad om te leer.... en wil nie van tegnologie gebruik maak nie.

Groete
Alec
Ek weet nie presies hoe dit werk nie. Maar dit lyk of mens self so iets kan maak?

Gee bietjie meer inligting oor hoe die ding werk as jy kan?

Sent from my SM-A320F using Tapatalk

Re: Mildot master

Posted: Wed Apr 25, 2018 4:49 pm
by alecjohnson
JacoJ wrote:

Van papier ja maar nie iets wat jy in jou sak kan sit om later weer te kan gebruik nie, ek soek plastiek/ perspex

Re: Mildot master

Posted: Wed Apr 25, 2018 4:52 pm
by JacoJ
alecjohnson wrote:

As mens die perspeks na n plek vat wwat laser cutting en laser engraving doen? Sal hulle dan nie dit kan oor dra van papier na perspeks nie?

Jammer eks maar nog n leek in die lang afstand skietery en leer nog.

Sent from my SM-A320F using Tapatalk

Re: Mildot master

Posted: Wed Apr 25, 2018 5:06 pm
by alecjohnson
Jammer eks maar nog n leek in die lang afstand skietery en leer nog.

kyk hier: http://www.mildot.com/

Ek self het nog baie om te leer so kan nie se nie, maar sal graag uit die regte blokke wil uitsring en nie kortpaaie vat nie, al gaan dit my nou R800 vir 'n stukkie plastiek kos.

Soek eintlik die "bekostigbare" goed nou

Ek benodig in elkgeval nog die regte teleskoop en dit gaan my Lank vat om bymekaar te maak :-X

Re: Mildot master

Posted: Wed Apr 25, 2018 5:14 pm
by JacoJ
alecjohnson wrote:Jammer eks maar nog n leek in die lang afstand skietery en leer nog.

kyk hier: http://www.mildot.com/

Ek self het nog baie om te leer so kan nie se nie, maar sal graag uit die regte blokke wil uitsring en nie kortpaaie vat nie, al gaan dit my nou R800 vir 'n stukkie plastiek kos.

Soek eintlik die "bekostigbare" goed nou

Ek benodig in elkgeval nog die regte teleskoop en dit gaan my Lank vat om bymekaar te maak :-X
Klink my ons sit so half en half in die selfde bootjie.

Hier is n oulike video van dit

https://youtu.be/adTdOtsL-Dw

Sent from my SM-A320F using Tapatalk

Re: Mildot master

Posted: Thu Apr 26, 2018 7:47 am
by Arnold
Spaar jou geld en sit dit eerder by vir die scope.

Re: Mildot master

Posted: Thu Apr 26, 2018 7:50 am
by alecjohnson
Arnold wrote:Spaar jou geld en sit dit eerder by vir die scope.
Dankie vir die inset

Re: Mildot master

Posted: Thu Apr 26, 2018 8:39 am
by Gian_dP
Hoekom nie tegnologie nie?

Strelok Pro is onder R200, of Applied Ballistics vir R500. Jy gaan tog beplan wanneer jy gaan skiet en seker maak jou battery is gelaai.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Mildot master

Posted: Thu Apr 26, 2018 8:46 am
by Arnold
Gian_dP wrote:Hoekom nie tegnologie nie?

Strelok Pro is onder R200, of Applied Ballistics vir R500. Jy gaan tog beplan wanneer jy gaan skiet en seker maak jou battery is gelaai.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Probleem is dat die mildot master jou geensins help met externe ballistiek nie. Dit wys jou basies hoe om n mildot reticle te gebruik.

Jy gaan afstand presies moet weet. Jy gaan lugdruk, temperatuur en humiditeit presies moet kan bepaal om die invloed op jou trajek te bepaal. Hierdie word gedoen deur n ballistiese rekenaar en mildot master gaan in jou sak lê.

As jy wil wegkom van tegnologie moet jy liefs nie langafstand skiet waar die eerste skoot saakmaak nie ;)

Re: Mildot master

Posted: Thu Apr 26, 2018 9:18 am
by alecjohnson
Gian_dP wrote:Hoekom nie tegnologie nie?

Strelok Pro is onder R200, of Applied Ballistics vir R500. Jy gaan tog beplan wanneer jy gaan skiet en seker maak jou battery is gelaai.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Ek het daai Strelok pro, maar pas nie op my telefoon nie :laugh: :-[

Jy gaan afstand presies moet weet. Jy gaan lugdruk, temperatuur en humiditeit presies moet kan bepaal om die invloed op jou trajek te bepaal. Hierdie word gedoen deur n ballistiese rekenaar en mildot master gaan in jou sak lê.
Daar besef ek kan ek nie van tegnologie wegbly nie, wat jy se maak 100% sin moet maar net goeie selfoon dan kry wat sommar lugdruk en temperatuur kan meet, ek het gedink om kestrel te kry daarvoor maar selfoon deesdae is seker beter.

Hoe ek egter verstaan is die mildot master maar 'n eenvoudige afstand meter niks meer nie.

Re: Mildot master

Posted: Thu Apr 26, 2018 9:32 am
by Arnold
Om jou n idee te gee hoekom n eenvoudige afstandmeter nie gaan werk vir langafstand skiet nie:

Met my setup en n 8" gong wat op 500m staan moet ek binne 13m reg die afstand hê of ek mis op elevasie. As die gong op 1000m staan moet ek binne 4 meter reg wees met die afstand skatting sodat my elevasie nie meer as 4" verskil nie.

Re: Mildot master

Posted: Thu Apr 26, 2018 9:35 am
by Gian_dP
alecjohnson wrote:
Gian_dP wrote:Hoekom nie tegnologie nie?

Strelok Pro is onder R200, of Applied Ballistics vir R500. Jy gaan tog beplan wanneer jy gaan skiet en seker maak jou battery is gelaai.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Ek het daai Strelok pro, maar pas nie op my telefoon nie Image :-[

Jy gaan afstand presies moet weet. Jy gaan lugdruk, temperatuur en humiditeit presies moet kan bepaal om die invloed op jou trajek te bepaal. Hierdie word gedoen deur n ballistiese rekenaar en mildot master gaan in jou sak lê.
Daar besef ek kan ek nie van tegnologie wegbly nie, wat jy se maak 100% sin moet maar net goeie selfoon dan kry wat sommar lugdruk en temperatuur kan meet, ek het gedink om kestrel te kry daarvoor maar selfoon deesdae is seker beter.

Hoe ek egter verstaan is die mildot master maar 'n eenvoudige afstand meter niks meer nie.
Kestrel is lekker om te hê, meet atmosferiese toestande beter as foon maar jy kan goed daarsonder klaarkom.

Goeie ballistiese program dink ek is essensieël.

Watookal jy betaal vir die mildot master is geld wat jy mors. Jou ballistiese program kan dit alles doen en meer.

Die probleem met LA skiet vir my, is om te besluit wat is noodsaaklik, wat is belangrik, wat is "nice to have" en wat is sommer net vir die "show".

Alles kos geld, ek probeer om slim te koop. Eerder bietjie wag en seker maak as om twee keer te koop of iets te koop wat ek nie gebruik nie.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk