Page 1 of 1
7mm rem mag
Posted: Sun Apr 22, 2018 8:01 pm
by John Basson
Dagsê.
Wie van die lede op die groep herlaai hul 7mm rem mag met S385 kruit?
Ek wil weet wat is n gemiddelde lading en ook die overall length?
As iemand my kan help asb laat weet my..
John Basson
Sent from my HUAWEI VNS-L21 using Tapatalk
Re: 7mm rem mag
Posted: Sun Apr 22, 2018 8:04 pm
by Flip Nel
Ek dink jy is op verkeerde hofie, hierdie is vir die aanlyn winkel
Re: 7mm rem mag
Posted: Sun Apr 22, 2018 8:07 pm
by John Basson
Jammer. Ekt vandag aangesluit en sukkel met die selfoon. Waar kan ek die vrae vra?
Baie dankie
Sent from my HUAWEI VNS-L21 using Tapatalk
Re: 7mm rem mag
Posted: Sun Apr 22, 2018 8:20 pm
by tripodmvr
Vra maar, Geno het die plasing na die regte plek geskuif
Re: 7mm rem mag
Posted: Sun Apr 22, 2018 8:24 pm
by John Basson
tripodmvr wrote:Vra maar, Geno het die plasing na die regte plek geskuif
Wie van die lede op die groep herlaai hul 7mm rem mag met S385 kruit?
Ek wil weet wat is n gemiddelde lading en ook die overall length?
As iemand my kan help asb laat weet my..
John Basson
Sent from my HUAWEI VNS-L21 using Tapatalk
Re: 7mm rem mag
Posted: Sun Apr 22, 2018 9:02 pm
by tripodmvr
Re: 7mm rem mag
Posted: Sun Apr 22, 2018 9:18 pm
by John Basson
Dankie baie. Iets wat net vir my snaak is.
Ek het hornady sst punte geskiet en n goeie lading ontwikkel maar het nou oor geskakel na Amax toe. Ook van hornady.
Alby punte is 162 grain. Selfde lading. 1 skiet +-1 duim hoog op 100m (die sst omdat ek hom op 200 ingestel het) en die amax skiet selfde grein punt en selde grein kruit amper 1 duim laag op 100m.
Omdat die amax n langer punt is. Kan dit dalk te doen he met die tpl?
Baie dankie
Sent from my HUAWEI VNS-L21 using Tapatalk
Re: 7mm rem mag
Posted: Sun Apr 22, 2018 9:39 pm
by tripodmvr
Koeëls met verskillende dravlakke en ogiewe gaan nie noodwendig op dieselfde plek tref nie. Hulle kan moontlik ook teen verskillende spoed trek en dit sal ook die trefpunt affekteer.
Met die meeste 303 gewere sal 'n 180 grein koeël hoër tref as 'n 150gr. Dit is omdat die looptyd van die 180 langer is en die loop dan hoër wip tydens terugslag. Daar is nie 'n vaste tendens dat koeëls almal op dieselfde plek gaan tref nie. Jy sal jou teleskoop moet merk dat jy tussen verskillende koeëls kan onderskei.
Re: 7mm rem mag
Posted: Sun Apr 22, 2018 9:42 pm
by John Basson
tripodmvr wrote:Koeëls et verskillende dravlakke en ogiewe gaan nie noodwendig op dieselfde plek tref nie. Hulle kan moontlik ook teen verskillende spoed trek en dit sal ook die trefpunt affekteer.
Met die meeste 303 gewere sal 'n 180 grein koeël koër tref as 'n 150gr. Dit is omdat die looptyd van die 180 langer is en die loop dan hoër wip tydens terugslag. Daar is nie 'n vaste tendens dat koeëls almal op dieselfde plek gaan tref nie. Jy sal jou teleskoop moet merk dat jy tussen verskillende koeëls ka onderskei.
Baie dankie. Dit maak baie sin. Ja nou sal ek eers van lruit verander. Wil met s385 skiet en dan sien hoe hy maak. Alhoewel ek met die s361 n baie goeie groepering kry
Sent from my HUAWEI VNS-L21 using Tapatalk
Re: 7mm rem mag
Posted: Thu Aug 16, 2018 11:58 pm
by Fafa
Ek skiet 150gr peregrines met 68gr S385 - werk baie goed
Sent from my iPhone using Tapatalk