Page 1 of 1
Sako A7 Roughtech??
Posted: Sun Apr 22, 2018 11:35 am
by Lamtjop
Middag almal, n vriend van my stel belang in n 6,5 Creed. Tussen die Sako a7 roughtech pro en die tikka ctr wat een sou julle kies en hoekom. Die sako is vir my n beter jag geweer en die tikka is TE tacticool, maar tikka se akkuraatheid ken ek maar wat van die sako? Ek lees Diesel dog noem dat die sako's wat hy mee gewerk het, wou nie bootstert koeels mooi skiet nie. Enige ander A7 opinies asb. Groete.
Re: Sako A7 Roughtech??
Posted: Sun Apr 22, 2018 2:12 pm
by Diesel Dog
Lamtjop wrote:Middag almal, n vriend van my stel belang in n 6,5 Creed. Tussen die Sako a7 roughtech pro en die tikka ctr wat een sou julle kies en hoekom. Die sako is vir my n beter jag geweer en die tikka is TE tacticool, maar tikka se akkuraatheid ken ek maar wat van die sako? Ek lees Diesel dog noem dat die sako's wat hy mee gewerk het, wou nie bootstert koeels mooi skiet nie. Enige ander A7 opinies asb. Groete.
Probeer uitvind wat die vry boor op die Sako is . Die 6.5 creed is 'n moderne kaliber en ek glo nie Sako sal die kamer gesny het vir swaar ronde neus koeƫls nie .
DD
Re: Sako A7 Roughtech??
Posted: Sun Apr 22, 2018 6:26 pm
by John Basson
Lamtjop wrote:Middag almal, n vriend van my stel belang in n 6,5 Creed. Tussen die Sako a7 roughtech pro en die tikka ctr wat een sou julle kies en hoekom. Die sako is vir my n beter jag geweer en die tikka is TE tacticool, maar tikka se akkuraatheid ken ek maar wat van die sako? Ek lees Diesel dog noem dat die sako's wat hy mee gewerk het, wou nie bootstert koeels mooi skiet nie. Enige ander A7 opinies asb. Groete.
Goeie dag.
Weet nie of dit van enige hulp is nie maar ek het n sako A7 roughtech 28" loop 7mm rem mag en uit stekend. Kan nie beter nie
Sent from my HUAWEI VNS-L21 using Tapatalk
Re: Sako A7 Roughtech??
Posted: Sun Apr 22, 2018 6:46 pm
by Gbyleveldt
Soos ek verstaan kom Sako en Tikka uit dieselfde fabriek. Ek het self die A7 gekoop, in 308, maar wag nog vir sy lisensie, ek kan dus nie eerstehandse eevaring gee nie. Dit gese, is dit n meer ekonomiese weergawe van die Sako 85, maar nog steeds duurder as wat die Tikkas is. Hoe dit teen die Tikka in realiteit vergelyk kan ek nie se nie, maar as ek subjektief daarna moes kyk, omdat hulle uit dieselfde fabriek kom, kan ek nie dink jy sal n fout maak met hom nie.
Ongelukkig is daar bittermin info oor die Sako A7. Ek het maar immers gekoop op reputasie en omdat die A7 daai tyd op special was. Selfs op special was hy duurder as die Tikkas gewees...
Re: Sako A7 Roughtech??
Posted: Sun Apr 22, 2018 7:04 pm
by Diesel Dog
John Basson wrote:Lamtjop wrote:Middag almal, n vriend van my stel belang in n 6,5 Creed. Tussen die Sako a7 roughtech pro en die tikka ctr wat een sou julle kies en hoekom. Die sako is vir my n beter jag geweer en die tikka is TE tacticool, maar tikka se akkuraatheid ken ek maar wat van die sako? Ek lees Diesel dog noem dat die sako's wat hy mee gewerk het, wou nie bootstert koeels mooi skiet nie. Enige ander A7 opinies asb. Groete.
Goeie dag.
Weet nie of dit van enige hulp is nie maar ek het n sako A7 roughtech 28" loop 7mm rem mag en uit stekend. Kan nie beter nie
Sent from my HUAWEI VNS-L21 using Tapatalk
Het jy die loop vervang of het hy standard met die 28" gekom?
DD
Re: Sako A7 Roughtech??
Posted: Sun Apr 22, 2018 7:12 pm
by John Basson
Diesel Dog wrote:John Basson wrote:Lamtjop wrote:Middag almal, n vriend van my stel belang in n 6,5 Creed. Tussen die Sako a7 roughtech pro en die tikka ctr wat een sou julle kies en hoekom. Die sako is vir my n beter jag geweer en die tikka is TE tacticool, maar tikka se akkuraatheid ken ek maar wat van die sako? Ek lees Diesel dog noem dat die sako's wat hy mee gewerk het, wou nie bootstert koeels mooi skiet nie. Enige ander A7 opinies asb. Groete.
Goeie dag.
Weet nie of dit van enige hulp is nie maar ek het n sako A7 roughtech 28" loop 7mm rem mag en uit stekend. Kan nie beter nie
Sent from my HUAWEI VNS-L21 using Tapatalk
Het jy die loop vervang of het hy standard met die 28" gekom?
DD
Hy het standaard met die 28 duim gekom. Ek het die roughtech range
Sent from my HUAWEI VNS-L21 using Tapatalk
Re: Sako A7 Roughtech??
Posted: Sun Apr 22, 2018 7:18 pm
by John Basson
Gbyleveldt wrote:Soos ek verstaan kom Sako en Tikka uit dieselfde fabriek. Ek het self die A7 gekoop, in 308, maar wag nog vir sy lisensie, ek kan dus nie eerstehandse eevaring gee nie. Dit gese, is dit n meer ekonomiese weergawe van die Sako 85, maar nog steeds duurder as wat die Tikkas is. Hoe dit teen die Tikka in realiteit vergelyk kan ek nie se nie, maar as ek subjektief daarna moes kyk, omdat hulle uit dieselfde fabriek kom, kan ek nie dink jy sal n fout maak met hom nie.
Ongelukkig is daar bittermin info oor die Sako A7. Ek het maar immers gekoop op reputasie en omdat die A7 daai tyd op special was. Selfs op special was hy duurder as die Tikkas gewees...
Goeie dag.
Glo my as jy die roughtech range gekoop het dan kan jy nie beter nie. Ek het lading ontwikkeling gedoen ek kan nie kla nie.
In die foto is 3skote[IMG]
//uploads.tapatalk-cdn.com/201804 ... a4c1db.jpg[/IMG]
Sent from my HUAWEI VNS-L21 using Tapatalk
Re: Sako A7 Roughtech??
Posted: Sun Apr 22, 2018 7:21 pm
by Diesel Dog
Die twee 300 win wat ek aan gewerk het se lope het 660mm gemeet 26".En hulle was die Range model.
DD
Re: Sako A7 Roughtech??
Posted: Sun Apr 22, 2018 7:23 pm
by John Basson
Diesel Dog wrote:Die twee 300 win wat ek aan gewerk het se lope het 660mm gemeet 26".En hulle was die Range model.
DD
Ek kan net bevestig maar eks doodseker ek het die 28"
Sent from my HUAWEI VNS-L21 using Tapatalk
Re: Sako A7 Roughtech??
Posted: Sun Apr 22, 2018 7:29 pm
by John Basson
John Basson wrote:Diesel Dog wrote:Die twee 300 win wat ek aan gewerk het se lope het 660mm gemeet 26".En hulle was die Range model.
DD
Ek kan net bevestig maar eks doodseker ek het die 28"
Sent from my HUAWEI VNS-L21 using Tapatalk
Jammer manne. Ek het verkeerd gepraat.ek het die 26". Dankie vir die korreksie
DD
Sent from my HUAWEI VNS-L21 using Tapatalk
Re: Sako A7 Roughtech??
Posted: Sun Apr 22, 2018 9:18 pm
by snakker
Ek het ook ene in 300wm,baie lekker geweer
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
Re: Sako A7 Roughtech??
Posted: Mon Apr 23, 2018 9:04 am
by Capt. Yoda
Gbyleveldt wrote:Soos ek verstaan kom Sako en Tikka uit dieselfde fabriek. Ek het self die A7 gekoop, in 308, maar wag nog vir sy lisensie, ek kan dus nie eerstehandse eevaring gee nie. Dit gese, is dit n meer ekonomiese weergawe van die Sako 85, maar nog steeds duurder as wat die Tikkas is. Hoe dit teen die Tikka in realiteit vergelyk kan ek nie se nie, maar as ek subjektief daarna moes kyk, omdat hulle uit dieselfde fabriek kom, kan ek nie dink jy sal n fout maak met hom nie.
Ongelukkig is daar bittermin info oor die Sako A7. Ek het maar immers gekoop op reputasie en omdat die A7 daai tyd op special was. Selfs op special was hy duurder as die Tikkas gewees...
Die A7 is basies maar n SATikka, Tikka Magasyn wat werk op die Sako 85 manier waar jy die magasym moet op druk voor jy hom kan uit haal, Tikka shroud (hele slot is maar n mengsel van Tikka en Sako), Sako Sneller met Sako safety, Tikka botom metal met Tikka se floating recoil lug, aksie laat mens eintlik meer aan Tikka as sako dink as jy die rail bo op die A7 af haal of as jy n scope sonder n rail wil mount. Niks fout met die geweer nie.
Re: Sako A7 Roughtech??
Posted: Mon Apr 23, 2018 9:14 am
by Gbyleveldt
^^^ Dankie mnr.