Sideshot scope cam
Posted: Fri Apr 13, 2018 1:17 pm
Het iemand hier al met die kontrapsie op 'n geweer geskiet groter as 'n .22.
Sal 'n IPhone die terugslag van bv. 'n .308 kan vat of sal dit later probleme gee.
Waar kan mens so iets koop in Suid afrika.
Dankie by voorbaat.
Sal 'n IPhone die terugslag van bv. 'n .308 kan vat of sal dit later probleme gee.
Waar kan mens so iets koop in Suid afrika.
Dankie by voorbaat.