Page 1 of 1
6.5x284 lapua doppe
Posted: Tue Apr 10, 2018 6:43 pm
by bokboran
Het n klomp seker 200
As iemand wil hê
Re: 6.5x284 lapua doppe
Posted: Tue Apr 10, 2018 9:01 pm
by Sean3006
Nuut of gebruik?
Whatsapp asb prys na 082 nine48 six603
Re: 6.5x284 lapua doppe
Posted: Tue Apr 10, 2018 9:05 pm
by bokboran
Gebruik party 1 keer ander 3 keer
Re: 6.5x284 lapua doppe
Posted: Tue Apr 10, 2018 9:51 pm
by Christo
Dankie. Ek sal hulle vat as ons gou kan praat.
Kan jy jou nommer vir my PM
Re: 6.5x284 lapua doppe
Posted: Wed Apr 11, 2018 12:32 am
by Supacow
2de in ry
Re: 6.5x284 lapua doppe
Posted: Wed Apr 11, 2018 8:32 pm
by Sean3006
Kerels
Ek verstaan blykbaar nie mooi hoe dit werk nie...
Bokboran... Jy publish nie n prys nie so ek neem aan ons moet jou per pm kontak.
Ek gee my nommer en vra dat jy my laat weet...
Nou is ek ne eers in die ry nie...

Ek senie ek wou dit he nie.... Maar laat weet darem op die forum of per whatsapp wat die prys is.
Soos ek EERSTE gevra het!
Re: 6.5x284 lapua doppe
Posted: Wed Apr 11, 2018 9:40 pm
by Geno
Sean3006 wrote:Kerels
Ek verstaan blykbaar nie mooi hoe dit werk nie...
Bokboran... Jy publish nie n prys nie so ek neem aan ons moet jou per pm kontak.
Ek gee my nommer en vra dat jy my laat weet...
Nou is ek ne eers in die ry nie...

Ek senie ek wou dit he nie.... Maar laat weet darem op die forum of per whatsapp wat die prys is.
Soos ek EERSTE gevra het!
Dis in die pay it forward afdeling, nie advertensies nie. Dus kry die man wat eerste deps die item.
Re: 6.5x284 lapua doppe
Posted: Wed Apr 11, 2018 9:49 pm
by JPS
Sean3006 wrote:Kerels
Ek verstaan blykbaar nie mooi hoe dit werk nie...
Bokboran... Jy publish nie n prys nie so ek neem aan ons moet jou per pm kontak.
Ek gee my nommer en vra dat jy my laat weet...
Nou is ek ne eers in die ry nie...

Ek senie ek wou dit he nie.... Maar laat weet darem op die forum of per whatsapp wat die prys is.
Soos ek EERSTE gevra het!
Sean
Net ter inligting,
Ek het heelwat voor jou post al pm gestuur na “bokboran” maar dit beteken ook nie iemand kon voor
My al gestuur het nie.
Ek het ook nie gesien dit is in die pay it forward forum afdeling nie en dus die pm wat ek gestuur Het
Groete
Re: 6.5x284 lapua doppe
Posted: Thu Apr 12, 2018 8:12 pm
by bokboran
Ek het 2 ouens war eerste was
Sal met hulle praat as hulle nie belang stel kontak ek nommer 3 en 4 dankie
Re: 6.5x284 lapua doppe
Posted: Thu Apr 12, 2018 8:13 pm
by bokboran
Jps en smirre
Re: 6.5x284 lapua doppe
Posted: Fri Apr 27, 2018 10:27 am
by OU VOORSLAG
More Manne
Is die doppe dalk al geneem?
Lekekr dag vir julle
Re: 6.5x284 lapua doppe
Posted: Fri Apr 27, 2018 10:17 pm
by bokboran
Ja almal is weg
Groete