Sunshade gesoek
Posted: Tue Apr 10, 2018 1:18 pm
Goeie dag almal. Soos die opskrif sĂȘ is ek opsoek na 'n sunshade vir my vortex teleskoop. Dit is die 6.5-20x50 viper met BDC reticle. Indien iemand een het wat rondlĂȘ of ontslae wil raak van een kontak my asb gerus.
Byvoorbaat dank
Groete
Deon
Byvoorbaat dank
Groete
Deon