Page 1 of 1

Tekoop Leupold vx3 8.5 - 25 x 50mm LR - Verkoop

Posted: Thu Apr 05, 2018 2:02 pm
by .270 Man
Goei dag manne
Ek het n Leupold vx3 8.5 - 25 x 50mm LR fine duplex kruis haar tekoop
met sun shade en 30mm scope bubbel
baie netjies opgepas sonder scope ringe.
Prys R14000.00 neg
Julle kan hier gesels of my wattsupp
0sewe849een3een05
Dankie

Re: Tekoop Leupold vx3 8.5 - 25 x 50mm LR

Posted: Sun Apr 08, 2018 6:31 pm
by .270 Man
Bump

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Re: Tekoop Leupold vx3 8.5 - 25 x 50mm LR

Posted: Wed Apr 11, 2018 10:48 am
by .270 Man
Scope voorlopig verkoop

Re: Tekoop Leupold vx3 8.5 - 25 x 50mm LR

Posted: Fri Apr 13, 2018 10:20 am
by .270 Man
Sold