Watter Vuurwapen brand gaan chamber vir 6.5 PRC
Posted: Thu Apr 05, 2018 9:30 am
More manne,
Weet iemand dalk watter brands gaan chamber vir die nuwe 6.5 PRC? bv Tikka, Sabatti, Howa etc? Ek sien reeds dat Savuti Arms 6.5 PRC doppe en dies verkoop.
Hoor graag...