Re: .410 in 45-70?
Posted: Thu Sep 29, 2011 9:47 am
Ek het nog net op die internet daarvan gelees. Ek sal dit nie sommer met my Ruger doen nie. Voel net nie reg nie. Ek verstaan dat die die groewe ook `n impak sal h? op die "shot pattern". Boonop gaan mens lekker lood neerslag kry soos daai korrels teen die groewe afvyl. 