Page 1 of 1

Myself voorstel.

Posted: Mon Apr 02, 2018 3:34 pm
by le-grange
Middag almal

My naam is Ben,eks van Klerksdorp sien uit om meer te leer van herlaai en herlaai komponente.

Groete.

Re: Myself voorstel.

Posted: Mon Apr 02, 2018 3:51 pm
by tripodmvr
Welkom hier by ons. Jy kan jou blyplek byvoeg in jou profiel en dan kan ons altyd sien waar jy bly. Help as jy goed wil koop of verkoop of hulp wil vra van lede.

Re: Myself voorstel.

Posted: Mon Apr 02, 2018 4:11 pm
by le-grange
tripodmvr wrote:Welkom hier by ons. Jy kan jou blyplek byvoeg in jou profiel en dan kan ons altyd sien waar jy bly. Help as jy goed wil koop of verkoop of hulp wil vra van lede.
Dankie Tripod.


Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Myself voorstel.

Posted: Mon Apr 02, 2018 4:51 pm
by THOMAST



Welkom le-grange
Hoop jy hou van ZZ Top

Re: Myself voorstel.

Posted: Mon Apr 02, 2018 7:34 pm
by Jay Jay
Hi, le-grange.
Baie welkom.