Page 1 of 1

Dagse

Posted: Sun Apr 01, 2018 2:46 pm
by Blink Stefaans
Dagse
Ek het al n paar keer hier rondgeloer maar vandag besluit om aan te sluit.
Jag al van kleins af en geniet dit baie.
Jag met boog en roer.
Wil graag raad by julle ervare manne kry aangaande herlaai ens.
Dankie vir die geleentheid

Re: Dagse

Posted: Sun Apr 01, 2018 3:05 pm
by tripodmvr
Welkom hier. Sal loer by jou vraag oor herlaai vir 7x64.

Re: Dagse

Posted: Sun Apr 01, 2018 8:11 pm
by Bushbuck13
Welkom Blink !

Re: Dagse

Posted: Sun Apr 01, 2018 9:38 pm
by Dweetster
Baie welkom.

Re: Dagse

Posted: Mon Apr 02, 2018 12:43 pm
by Grenslyn
Baie welkom Blink Stefaans

Hier is 'n magdom inligting van baie ervare manne!

Sit asseblief jou location by jou profile. Dit is altyd lekker om te sien waar 'n man vandaan kom as jy met hom gesels.

Re: Dagse

Posted: Mon Apr 02, 2018 6:08 pm
by Blink Stefaans
Dankie.
Het my "location" opgesit.