Page 1 of 1
Leupold LRP sunshade
Posted: Fri Mar 30, 2018 6:13 pm
by HunterB
Naand almal,
Waar sal mens bogenoemde kan kry? 50mm?
Re: Leupold LRP sunshade
Posted: Fri Mar 30, 2018 8:26 pm
by Heinz Petersen
Jy kan ook n VX3 se sunshade in die hande probeer kry. Hulle pas.
Re: Leupold LRP sunshade
Posted: Fri Mar 30, 2018 9:34 pm
by F.L.A.S.H
Naand Hunter
Ek soek ook 2 as jy kan kry asb
Ek laat weet as ek van iets hoor
Is ook opsoek na butler creek of soorgelyke flip caps wat op hulle sal pas as jy dalk van iets hoor
Re: Leupold LRP sunshade
Posted: Fri Mar 30, 2018 10:13 pm
by 6mmMusgrave
Sal n vortex sunshade nie ook werk nie.
Re: Leupold LRP sunshade
Posted: Sat Mar 31, 2018 12:33 am
by HunterB
Dankie julle, en ek sal jou latweet Dave. Soek namens n vriend een.
Re: Leupold LRP sunshade
Posted: Sat Mar 31, 2018 8:14 pm
by geelslang
Die gewone vx3 sunshades werk het een op myne. Ek is self opsoek na flipcaps
Re: Leupold LRP sunshade
Posted: Sat Mar 31, 2018 8:41 pm
by BandK
+1 vir flipcaps
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Leupold LRP sunshade
Posted: Sun Apr 01, 2018 8:37 am
by Beaghle
Môre Hunter.
Ek het een beskikbaar wat op vx 3 6.5-20 ×50 pas.R400 + posgeld
Het nog een butler flipcap wat iemand kan kry. ID 39.5mm
Pierre
0845805235
Re: Leupold LRP sunshade
Posted: Sun Apr 01, 2018 9:53 am
by HunterB
More Beaghle,
Baie dankie, die shade is vir n vriend van my. So gaan jou besonderhede vir hom aanstuur.