Page 1 of 1
Aussies
Posted: Tue Mar 27, 2018 8:19 am
by Chevvy SS
Aussies.jpg
Ongelooflik hoe die goed rondvlieg, ek het al 'n paar goeies gekry. Dit kom egter nie naby die oom met die Nissan bakkie nie.
Re: Aussies
Posted: Tue Mar 27, 2018 8:20 am
by FHM
Ja dit is nou een vir die geskiedenis boekke, die sakie...ek het nie die Nissan ene gesien nie - stuur, oor!
Re: Aussies
Posted: Tue Mar 27, 2018 8:23 am
by dehacked
Ek los maar die video clip vir iemand anders... //uploads.tapatalk-cdn.com/20180327/ab3706cdc2df971f528eb50d5df6c0b0.jpg
Re: Aussies
Posted: Tue Mar 27, 2018 8:26 am
by joe rocket
Netso!