Page 1 of 1
Bayticol
Posted: Sat Mar 24, 2018 8:10 pm
by JohanvB
Wonder of iemand kan help..ek soek drie blikke Bayticol..hier is niks in die Kaap skiereiland nie..
As iemand kan kry, sal ek waardeer en kostes dra.
Dankie
Re: Bayticol
Posted: Sat Mar 24, 2018 8:16 pm
by tripodmvr
Deesdae sien ek meestal by ko-operasies en apteke.
Re: Bayticol
Posted: Sat Mar 24, 2018 9:47 pm
by Pappabeer
Ek het seker 9-10 blikke. Destyds n boks van 12 gekoop. Weet net nie of Postnet dit die moeite werd maak nie. In my eerlike opinie werk peacefull sleep net so goed, en waar die bosluise regtig rof is n druppel Frontline/ Advantage wat jy op n kat of hond se nek sit op elke been/ arm en op jou kamaste meer effektief.
Re: Bayticol
Posted: Sat Mar 24, 2018 10:09 pm
by JohanvB
Dankie Pappabeer..ja ons gaan Sentraal Kalahari toe in Bots..blykbaar is daar 'n ongewone toename in bosluise, soos in miljoene...klim orals in voertuie, tente ens..so ja wil voorbereid wees op dit.
Re: Bayticol
Posted: Sun Mar 25, 2018 10:52 am
by andre007
Re: Bayticol
Posted: Sun Mar 25, 2018 11:03 am
by JohanvB
Dankie,maar ek dink ek gaan sommer Bayticol "dip" kry, met spraybottel en onderbene voete ens spuit..as dit nie skape dood maak.nie, sal ons seker ok wees..
Re: Bayticol
Posted: Sun Mar 25, 2018 12:02 pm
by tripodmvr
Spuit liefs net op klere synde sommige mense allergiese reaksies toon as dit direk op die vel kom.