Page 1 of 1
.22 Mauser Oberndorf magasyn
Posted: Fri Mar 23, 2018 10:48 am
by saswart
Goeie more almal,
Weet iemand dalk waar ek 'n addisionele magasyn kan koop vir 'n .22 Mauser Oberndorf?
Groete,
Re: .22 Mauser Oberndorf magasyn
Posted: Fri Mar 23, 2018 10:59 am
by tripodmvr
As iemand nie het nie, Google Kmag in Newcastle en kyk of hulle nie maak nie. NSN in Silverton kan ook dalk help.
Re: .22 Mauser Oberndorf magasyn
Posted: Fri Mar 23, 2018 12:01 pm
by Hein M.
Luzaan Mare van Special Armoury sal help:
060 633 4497
Mooi naweek!
Re: .22 Mauser Oberndorf magasyn
Posted: Fri Mar 23, 2018 12:02 pm
by saswart
Baie dankie ek sal hulle almal probeer
Re: .22 Mauser Oberndorf magasyn
Posted: Fri Mar 23, 2018 2:21 pm
by Gideon S
Ek het twee spaar magasyne vir 'n Obendorff Mausertjie by KMag gekry... en hulle werk mooi, amper beter as die oorspronklike magasyn.
Re: .22 Mauser Oberndorf magasyn
Posted: Fri Mar 23, 2018 2:23 pm
by Jurgen Visser
Cool ek soek ook