Roeper probleem/ wildfire
Posted: Wed Mar 21, 2018 2:09 pm
Soek tog hulp/of raad.
Ek het n wildfire roeper, kry hom nie dat op foxpro program konekteer nie. het n ty terug my sd kaartlie vir n friend geleen. Van daar af tel die program nie my roepper op nie. moes viseeker my kaartjie om geruil het...neem aan daar is n driver file weg. Was nou al by 3 virskillinde ouens,het kaartjie skoon gemaak en weer hulle klanke oor gelaai net om tekyk of roepper op tel,niks werk nie. Die komper tel hom wel op as n f drive maar program wil niks weet nie..
Sal hulp wardeur.