Page 1 of 1

243 Lapua doppe

Posted: Sun Mar 18, 2018 3:58 pm
by alecjohnson
My ou 243 se loop is nou foos geskiet, maar my lapua doppe het nog bitjie werk in hulle, hulle wissel daar is so 10 doppe wat 13x gelaai is hele klompie van 18x herlaai en die res wissel van 19-26x herlaai, ja 26 keer herlaai, ek het hulle tot op 12x se herlaai net elke 3de keer uitgegloei. toe besluit ek die uitsorteer is nonsense, ek aneel toe daarvandaan elke keer.

Nou ek sal die doppe ten volle prep soos ek normaalweg doen, maar die keer fullsize ek hulle nie net neksize nie, skoonmaak, aneel, flash hole sny, nekke trim en debur. soos ek getel het is daar 70 doppe, ek sal as ek klaar is finale telling gee.

Wie eerste vra kan dit kry nie pm nie asseblief net in thread, ek vra net posgeld asseblief.

Re: 243 Lapua doppe

Posted: Sun Mar 18, 2018 4:52 pm
by 30-0Kwes
Mag ek hulle kry asb?

Re: 243 Lapua doppe

Posted: Sun Mar 18, 2018 5:00 pm
by alecjohnson
Reg so 30-0kwes, daar is 63 oor.
Stuur my jou nommer asseblief.

Re: 243 Lapua doppe

Posted: Sun Mar 18, 2018 5:15 pm
by 30-0Kwes
Dankie Alec. PM gestuur.