Page 1 of 1

E R Shaw

Posted: Tue Sep 27, 2011 1:36 pm
by Boertjie
Is daar iemand wat ondervinding het van hierdie lope?

Boertjie

Re: E R Shaw

Posted: Tue Sep 27, 2011 10:01 pm
by Francois Marais

Re: E R Shaw

Posted: Wed Sep 28, 2011 9:12 am
by Boertjie
Francois

Ek kan n 243 E R Shaw loop kry.Op gesit ,ge AI en gepak vir R6000. So jy sal dit aanbefeel?
Wat se die ander manne wat ken?

Boertjie

Re: E R Shaw

Posted: Wed Sep 28, 2011 9:15 am
by HUNTER
Jy moes dit al laat doen het

Re: E R Shaw

Posted: Wed Sep 28, 2011 9:17 am
by Boertjie
Dit is n 26" loop met n 1 in 12 twist.

Boertjie

Re: E R Shaw

Posted: Wed Sep 28, 2011 3:43 pm
by tafjak
Boertjie

Waaaaat!!!!!! Laat loop my maat.

Re: E R Shaw

Posted: Wed Sep 28, 2011 5:42 pm
by WillemS
Boertjie

Vir daai prys moet jy sommer 'n klomp lope kry en smous onder die manne!!!

Willem