Sightron S3 8-32x56 LRIRMOA
Posted: Sun Mar 11, 2018 6:38 pm
Hallo!
Ek het die bogenoemde Sightron S3 Scope van my te koop! Hy is in n Spotless Kondisie! Het klein ring merkies op en is n jaar oud! Scope kom met oorspronklike verpakking en waarborg!
Posgeld is vir koper!
Kontak my gerus op 0784663980.
Ek is in Middelburg Mpumalanga gelee! Rede vir verkoop is omdat ek wil opgradeer!
Prys = R17000.00
Baie dankie!
Sent from my iPhone using Tapatalk