Page 1 of 1

Leupold LRP of Nightforce SHV??

Posted: Sun Mar 11, 2018 5:07 pm
by JJV
Hallo
Soek ‘n opinie oor die twee, Leupold is goedkoper en 25x die nightforce het die naam, is duurder en is 20x ?

SA jagter tabelle, gongskiet, en jag.

Groete
JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Leupold LRP of Nightforce SHV??

Posted: Sun Mar 11, 2018 7:02 pm
by Sean3006
Ek luister ook...

Re: Leupold LRP of Nightforce SHV??

Posted: Sun Mar 11, 2018 8:44 pm
by Apie
Albei se kruishare is redelik dikker as die die S3 Sightron/NF BR/ Lynx 5-30 etc.

Die LRP se eyebox is vir meer forgiving vir vinnig skiet as bg scopes

Ek dink almal is gaaf.

Ek het self 'n LRP en moet sê hy stel perfek en sy glas is puik.

As ek hom upgrade sal dit suiwer wees omdat my ander teleskope in 1/8 stel en hy in 1/4 en ek bang is ek raak deurmekaar.

Hy is ook lekker lig (700gram).


Vir tabelle skiet as jy 6.5 of kleiner skiet sukkel mens maar om jou skote op 300 te sien selfs met 32 vergroting.

So as jy 6.5 skiet sou ek sê is die bietjie ekstra vergroting dalk net die voordeel wat die LRP jou kan bied.

Ek het nie baie ervaring met die SHV nie maar dis ook n great produk

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Leupold LRP of Nightforce SHV??

Posted: Tue Mar 13, 2018 7:30 pm
by JJV
Bump dankie sover vir Lrp info, het iemand dalk SHV ook al gebruik??


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Leupold LRP of Nightforce SHV??

Posted: Wed Mar 14, 2018 9:35 pm
by Gustavroux
Ek het redelik na albei gekyk. Vir my, is die Leupold se glas baie helder, en dink beter as die SHV- maar ek het al met mense gepraat wat voel hulle is dieselfde. Ek het na klomp funksies gekyk, ensovoorts- maar ek dink dit gaan 100 persent persoonlike smaak wees. Jy kan enige een koop!

Ek gaan SHV koop- ek hou meer van kruishaar in hom. En vir my aplikasie, wonder ek of turret op LRP nie dalk effens groot is nie. Maar soos ek bo noem, dis net persoonlike smaak.

Re: Leupold LRP of Nightforce SHV??

Posted: Sat Mar 31, 2018 5:06 pm
by bokboran
SHV is lekker ek het n paar zero set werk lekker en jag lekker

Re: Leupold LRP of Nightforce SHV??

Posted: Sat Mar 31, 2018 8:06 pm
by Heinz Petersen
Gaan kyk op youtube na "reviews" oor daai twee scopes. Jy sal dan n lekker oorsig kry.

Re: Leupold LRP of Nightforce SHV??

Posted: Sun Apr 01, 2018 6:04 pm
by Joe13
Waar kan ons oral NF scopes kry? Ek weet S&O het. Waar nog?

Re: Leupold LRP of Nightforce SHV??

Posted: Sun Apr 01, 2018 8:39 pm
by Capt. Yoda
Multech op die forum